AFGRI
BEAN
28 Sep
-
9340
-83,00
CORN
28 Sep
-
4851,2
34,20
SOYA
28 Sep
-
9364
-33,00
SUNS
28 Sep
-
9975
79,00
WEAT
28 Sep
-
7046
-7,00
WMAZ
28 Sep
-
4888
48,00
YMAZ
28 Sep
-
4737,8
55,80
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Duisende opkomende boere aan plase gehelp

Hy is deeglik bewus van die uitdagings wat die Departement van Grondsake het om nuwe boere wat op kommersiële plase gevestig word, te ondersteun om die grond in produksie te hou en volhoubaar te benut. Die Regering het nie nou genoeg mannekrag om al hierdie boere te ondersteun nie, maar werk daaraan om binne die begrotingsraamwerk strukture daar te stel om dit wel te doen.

Só het dr. Gilingwe Mayende, Direkteur-generaal van die Departement van Grondsake, na afloop van sy jaarlikse media-onthaal aan Landbouweekblad gesê. Hy het gesê die program vir die herverdeling van landbougrond (LRAD) help in 'n mate om hierdie probleem op te los, deurdat voornemende nuwe boere streng gekeur word en opleiding moet ondergaan voordat hulle in aanmerking kan kom vir 'n lening om grond te koop. Die program maak daarvoor voorsiening dat plaaswerkers 'n aandeel in 'n bestaande kommersiële boerdery kan koop en dan voortgaan om as plaaswerkers daar te werk, maar as deeleienaars 'n belang in die welslae van die boerdery het. Dr. Mayende het gesê sedert die departement in Augustus verlede jaar met die LRAD begin het, is in die eerste sewe maande lenings vir die aankoop van 164 plase met 'n totale oppervlakte van 56 255 ha toegestaan, waarby 2 681 opkomende boere betrokke was. In die afgelope sewe maande is dié program aansienlik versnel en 260 000 ha grond is aan 16 037 swart opkomende boere oorgedra. Wat die herverdeling van grond betref, het die departement 1,4 miljoen hektaar sedert 1994 herverdeel waarby 165 000 huishoudings baat gevind het. Die departement rond nou 'n strategie af om private grond voortydig vir herverdeling te bekom. Hy sê 'n geskatte 20 000 huurwerkers het eise om grond ingedien ingevolge die Wet op Huurarbeiders (Wet 3 van 1996). Tot dusver is sowat 6 200 (34 %) eise afgehandel en 70 845 ha grond aan hulle beskikbaar gestel. Hy verwag dat minstens 60 % van dié eise teen 2004 afgehandel sal word. Hy het ook na grond in staatsbesit verwys en gesê 19 % van die totale grondoppervlakte in Suid-Afrika behoort aan die staat. Dit beslaan 24 187 240 ha. Staatslandbougrond onder die beheer van die Minister van Landbou en Grondsake beslaan 1 167 000 ha waarvan 555 156 ha deur provinsiale landboudepartemente geadministreer word en die res deur die Departement van Grondsake.13 Desdember 2002

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.84
+1.0%
Rand - Pond
19.42
-0.5%
Rand - Euro
17.37
-0.6%
Rand - Aus dollar
11.63
-0.4%
Rand - Jen
0.12
+0.5%
Goud
1,659.31
+1.9%
Silwer
18.90
+2.8%
Palladium
2,150.51
+3.6%
Platinum
865.78
+1.4%
Brent-ruolie
86.27
+2.6%
Top-40
57,413
-0.4%
Alle aandele
63,808
-0.3%
Hulpbronne 10
57,878
+1.5%
Industriële 25
78,523
-1.0%
Finansiële 15
14,099
-0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
soek omgee maatjie, saam rondloop maatjie, sommer stilsit maatjie
Probeer hard om 'n ware omgee christen te wees wat graag deel. Kan skuins snaaks wees en geniet goeie gesels met iemand wat ook met woorde kan speel.
Kom ons begin om n "chapter" te skryf
Ek wonder soms of dit die moeite werd is om my te leer ken. maar. dit is verseker! Gee dit n kans.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot