AFGRI
BEAN
05 Okt
-
9027
11,00
CORN
05 Okt
-
4800
-2,00
SOYA
05 Okt
-
9290
25,00
SUNS
05 Okt
-
10299
89,00
WEAT
05 Okt
-
7145
-24,00
WMAZ
05 Okt
-
4975
59,00
YMAZ
05 Okt
-
4889
33,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Duitse reus gooi gewig in by bemagtiging in landbou

Swart bemagtiging in die landbou het pas 'n internasionale inspuiting gekry deurdat 'n Duitse koöperatiewe konfederasie met die Landboubesigheidskamer se bemagtigingsinisiatief 'n vennootskapsooreenkoms aangegaan het.

Dit beteken dat die DGRV, sambreelliggaam vir die Duitse koöperatiewe sektor wat wêreldwyd sake doen, nou sy kennis met die CDI (koöperatiewe ontwikkelingsinisiatief) in Suid-Afrika gaan verpoel. Só sal gesonde sakebeginsels in die opkomende landbou gevestig en netwerke tussen dié boere en die kommersiële sektor opgebou word.

Die DGRV gaan saam met die CDI betrokke raak in adviesdienste om opkomende boere op 'n gesonde finansiële voet te plaas.

"Dié konfederasie se uitgangspunt is om te begin by wat mense reeds het en weet. Koöperasies moet gevoelig wees vir die gebruike, plaaslike strukture en ervaring van mense wat betrokke is by koöperatiewe selfhelp-instellings soos stokvels. Groepsamewerking en -verantwoordelikheid is basiese kenmerke van die Afrika-samelewing waarvan kennis geneem moet word," sê die DGRV in 'n verklaring.

'n Totaal van 16 bemagtigingsprojekte is met welslae deur die CDI help vestig en hy is by die ontwikkeling van nog 59 ander betrokke. Die CDI spesialiseer in advies oor landbousakeplanne, toegang tot netwerke, die stigting van koöperasies, aansoeke om lenings en markinligting. Hy het in elke provinsie verteenwoordigers wat bemagtigingsprojekte help vestig.

Mnr. Piet Luttig, bestuurder van die CDI, loof die DGRV se besluit en die moontlikhede wat dit ontsluit om gemeenskappe te bemagtig.

Die DGRV verteenwoordig 6 340 koöperasies in Duitsland met sowat 16 miljoen lede. Hy is die afgelope 20 jaar wêreldwyd by koöperatiewe programme betrokke. Sy diens is hoofsaaklik gemik op ekonomiese ontwikkeling en die verligting van armoede deur die vestiging en versterking van koöperatiewe organisasies op grondvlak, maar ook in streek- en nasionale verband.

Navrae: Sel 083 629 8326, of tel. 012 346 6020.

6 September 2002

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.88
-1.4%
Rand - Pond
20.15
+0.4%
Rand - Euro
17.61
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.50
-0.3%
Rand - Jen
0.12
-0.9%
Goud
1,705.36
-1.2%
Silwer
20.10
-4.6%
Palladium
2,219.00
-4.5%
Platinum
907.50
-2.8%
Brent-ruolie
91.80
+3.2%
Top-40
59,125
-1.2%
Alle aandele
65,528
-1.2%
Hulpbronne 10
63,452
-1.7%
Industriële 25
79,174
-1.1%
Finansiële 15
13,970
-0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Natuurliefhebber
Alles in natuur , kamp wildtuine road trips tent chalets . Wil eerlikheid he , vrede vreugde en geluk met n gebalanseerde verhouding en moet mekaar kan ondersteun deur dik en dun
Kom ons skryf on eie verhaal
Baie vriendelik. Ek hou daarvan om in die buitelig te wees. Ek hou daarvan om in natuur. Ek doen scuba diving en ballroom dans. Ek hou daarvan om n iewers te gaan sit waar dit...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot