AFGRI
BEAN
01 Jan
-
0
0,00
CORN
01 Jan
-
0
0,00
SOYA
01 Jan
-
0
0,00
SUNS
01 Jan
-
0
0,00
WEAT
01 Jan
-
0
0,00
WMAZ
01 Jan
-
0
0,00
YMAZ
01 Jan
-
0
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Duur graan dalk mielie-etanol se einde

Gunswerwers vir mielie-etanol kry deesdae die wind van voor te midde van graanpryse wat nou al ’n jaar lank styg.

Gunswerwers vir mielie-etanol kry deesdae die wind van voor te midde van graanpryse wat nou al ’n jaar lank styg. Vrese oor voedselprysinflasie het boonop politici oor die hele wêreld opnuut bekommerd.

Die Amerikaanse senaat het onlangs in ’n verrassende besluit oorweldigend in die guns van ’n wetswysiging gestem om die federale etanol-subsidie onmiddellik te beëindig. Dié subsidie, in die vorm van ’n belastingtoegewing van 45c per gelling vir die vermengers van mielie-etanol, asook ’n tarief op ingevoerde etanol, is 30 jaar oud. Boonop is dit veronderstel om einde vanjaar te eindig.

Die senaat se stem dat dit ses maande vroeër beëindig moet word is, volgens die Iowa-mieliekwekersvereniging, eintlik simbolies van aard omdat dit onwaarskynlik is dat dié besluit as wetgewing aanvaar sal word.

Maar dit word nogtans as ’n “verrassende teregwysing” beskou vir die mielie-etanolbedryf, wie se aansienlike politieke invloed deesdae in die bek geruk is weens kommer oor stygende voedselpryse en die Amerikaanse begrotingstekort.

Einde van ‘n era?

Sommige ontleders het die senaatsbesluit selfs as die einde van ’n era vir die etanolbedryf beskryf.

Etanol-vervaardigers se vraag na mielies het die afgelope jaar, saam met stewige ander verbruik, dikwels ’n beduidende bydrae tot mielieprysstygings gelewer. Die naaste maandmieliekontrak op die Chicago-graanbeurs (vir lewering in Julie) was teen verlede week 43% duurder as ’n jaar gelede.

Intussen verwag talle ontleders, insluitend die Verenigde Nasies se Voedsel- en Landbouorganisasie (VLO), dat graanpryse vir die volgende jaar of drie hoog gaan bly.

Mnr. Jannie de Villiers, uitvoerende hoof van Graan SA, het al ’n paar keer gesê stapelgrane, soos mielies, behoort vir eers uit die Suid-Afrikaanse Regering se biobrandstofbeleid uitgesluit te word.

Lees meer in Landbouweekblad van 1 Julie 2011

27 Junie 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.18
-0.2%
Rand - Pond
20.96
-0.0%
Rand - Euro
18.05
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.54
-0.0%
Rand - Jen
0.13
+0.0%
Goud
1,787.50
+0.9%
Silwer
22.73
+2.4%
Palladium
1,854.00
+0.2%
Platinum
1,007.50
+1.7%
Brent-ruolie
79.35
-4.2%
Top-40
67,863
-0.8%
Alle aandele
74,011
-0.7%
Hulpbronne 10
73,204
-1.1%
Industriële 25
90,783
-0.7%
Finansiële 15
15,619
-0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
lewensmaat
Eks eerlik opreg weet wat ek wil he in die lewe hardwerkend en sal n goeie vriend wees. Eks rustig netjies en sal my vriendin op die hande dra. Hou niks van argumente nie wil...
Kom ons geniet die lewe
Ek is n baie liefdevolle vrou Hou van stap tennis speel. Bak en brou graag, verf doen allerhande kreatiewe goed Hou van uithaal. Mal oor die see Eenvrou man .
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot