AFGRI
BEAN
06 Okt
-
8935
-92,00
CORN
06 Okt
-
4823,2
28,20
SOYA
06 Okt
-
9535
270,00
SUNS
06 Okt
-
9720
235,00
WEAT
06 Okt
-
7210
18,00
WMAZ
06 Okt
-
4971
100,00
YMAZ
06 Okt
-
4850
81,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Duur mielies knou volstruisbedryf

Die hoë mieliepryse is besig om die volstruisbedryf 'n ernstige knou toe te dien, sê mnr. Stefan Maree, voorsitter van Suid-Afrikaanse Volstruisprodusentevereniging. Hy het sy stem gevoeg by woordvoerders van die pluimvee- en varkbedryf, wat onlangs hul kommer in dié verband uitgespreek het.

Mnr. Maree sê hy is bekommerd oor die manier waarop graan veelvuldiglik op Safex verhandel voor dit verbruikers bereik. Die veebedrywe wat groot verbruikers van mielies is, betaal duur vir dié soort transaksies. Volgens hom is dit moeilik vir klein kopers om tot Safex toe te tree, aangesien die groot spelers die mark oorheers.

Mnr. Maree sê die invoerheffing op mielies het 'n stut-effek op binnelandse pryse. As die heffing verlaag of afgeskaf word, sal die veebedrywe mielies mededingender kan invoer, wat weer hul mededingendheid op die uitvoermark kan verbeter.

"Die groot subsidies wat die Amerikaanse regering onlangs vir sy boere aangekondig het, behoort mee te bring dat die internasionale prys van mielies moontlik mettertyd kan daal."

Mnr. Maree sê volstruisboere vind aanklank by die standpunte dat meer gedoen behoort te word om die prys van basiese goedere, soos mielies, in bedwang te hou. "Ons voel daar moet ernstig gekyk word na die faktore wat 'n rol speel in die prysbepaling."

Hoewel volstruisboere hul eweknieë in die mieliebedryf 'n realistiese prys gun en besef dat vraag en aanbod 'n rol speel in die prysbepaling, kan die belangrikheid van mielies as produksiekoste vir veebedrywe en die uitwerking wat dit op die prys van kos het, nie uit die oog verloor word nie

Mnr. Maree meen dat die bedrywe wat deur die hoë mieliepryse geraak word, moet poog om bydraes te lewer sodat die prys van mielies gestabiliseer kan word.

19 Julie 2002
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.01
-1.3%
Rand - Pond
20.11
+0.1%
Rand - Euro
17.64
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.55
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-1.0%
Goud
1,713.07
-0.2%
Silwer
20.66
+0.1%
Palladium
2,253.50
-0.2%
Platinum
925.00
+0.3%
Brent-ruolie
93.37
+1.7%
Top-40
59,416
+0.4%
Alle aandele
65,833
+0.3%
Hulpbronne 10
63,279
-0.6%
Industriële 25
80,027
+1.0%
Finansiële 15
13,997
+0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wil jou die mooi kant van die lewe wys
Ek is n boer van beroep maar dis nie net n beroep nie dis n passie om elke dag in die skepping te kan werk is n vooreg. Ek het n grood liefde vir die natuur en om tyd daar in te...
Soek my maat!
Ek hou van golf speel en fiets ry. Ek geniet om dinge saam met my maat te doen maar ek hou ook van my eie tyd.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot