AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9356
0,00
CORN
30 Sep
-
4788
0,00
SOYA
30 Sep
-
9237
0,00
SUNS
30 Sep
-
10015
0,00
WEAT
30 Sep
-
7120
0,00
WMAZ
30 Sep
-
4818
0,00
YMAZ
30 Sep
-
4760
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Duurder krag: Boere trek aan kort ent

Boere gaan van April af 9,3% of meer as 12% meer vir elektrisiteit betaal, volgens Eskom.

Die nuwe kragtariefverhogings wat vanaf 1 April 2013 af geldig is, beteken stygings van 9,3% of meer as 12% vir landelike gebruikers. Dit is volgens bepalings wat Eskom onlangs bekend gemaak het, en ook met Agri SA bespreek het.

Dié stygings volg ná maande van beraadslaging deur die Nasionale Energie Reguleerder (Nersa), wat aangekondig het dat die land se kragtariefverhogings vir die volgende vyf jaar jaarliks 8% sal wees. Dít het gevolg op ’n aansoek van Eskom vir ’n jaarlikse styging van 16% vir vyf jaar.

Volgens die verslag sê Eskom dit is belangrik om op te let dat sommige verbruikers ’n variasie op die gemiddelde 8% verhoging vir die land sal sien.

Die bepalings
Die verslag bepaal dat die styging vir landelike verbruikers wat nie hulle krag by plaaslike owerhede kry nie, 9,3% sal wees. Landelike inwoners wat hulle krag by munisipale owerhede ontvang, se stygings vir Eskom-krag sal 12% wees. Dié 12% sluit egter die verhoging wat die munisipaliteit kan byvoeg, uit.

Mnr. Dawie Maree, senior ekonoom vir Agri SA, sê geen gedetaileerde uiteensetting van hoe die persentasies bereken is, is in die verslag aangebied nie. Hy sê ’n 8% styging sou reeds baie druk op boerderye geplaas het, en dié verhogings gaan die druk vereger.

Diens en netwerk uitgawes
Maree sê dit gaan vir hulle ’n groot uitdaging wees om die energiekoste teen te staan en verander te kry. Die organisasie is wel in die proses om met Eskom te onderhandel oor soortgelyke stygings in diens en netwerk-uitgawes wat ook op boere se rekeninge aangedui word.

Die gebruik is tans om diens- en netwerk-uitgawes met dieselfde persentasie as energiekoste te verhoog. Dit sal dus in die geval van ’n 9,3% verhoging in energiekoste, ’n totale kumulatiewe verhoging van 27,9% op ’n boer se rekening tot gevolg hê.

Agri SA meen die stygings is buitensporig vir infrastruktuur en netwerke wat reeds bestaan. “Streng gespoke behoort dit (koste) nie te styg vir dit wat reeds bestaan en onderhou moet word nie,” aldus Maree. Hy sê die kragvoorsiener is reeds besig met die proses om dié koste te hersien.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.09
-0.8%
Rand - Pond
20.21
-0.2%
Rand - Euro
17.74
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.59
-0.3%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,660.90
0.0%
Silwer
19.03
0.0%
Palladium
2,166.50
0.0%
Platinum
864.50
0.0%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Ek is n introvert, baie lief v die natuur
Rustige liefde volle mens wat n maat soek wat lief kan he en na mekaar kan luister, en net die lewe geniet
Lag en leef
Ek is n liefdevolle mens en sien die positiewe altyd in mense. Die lewe is te kort om ongelukkig te wees.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot