AFGRI
BEAN
03 Okt
-
9080
-304,00
CORN
03 Okt
-
4881
84,00
SOYA
03 Okt
-
9369,8
-117,20
SUNS
03 Okt
-
10190
-62,00
WEAT
03 Okt
-
7199
84,00
WMAZ
03 Okt
-
4987
59,00
YMAZ
03 Okt
-
4926,2
38,20
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

E-toltariewe onder vergrootglas

Die nuwe E-toltariewe wat goedgekeur is, het die tarief vir ’n vragmotor met ’n E-tolskyfie tot 75c en R1,50 per km verlaag.

Verskeie organisasies en instansies gebruik tans ’n vergrootglas om die nuwe E-toltariewe wat in die Staatskoerant afgekondig is, te bestudeer.

Mnr. Johan Pienaar, adjunk uitvoerende direkteur van Agri SA, sê volgens dié tariewe sal ’n vragmotor met ’n E-tolskyfie tot 50% op sy koste spaar.
 
Die nuwe tariewe bepaal, volgens ’n berig op Nuus24.com, dat ’n medium-swaarvoertuig met ’n skyfie 75c per kilometer sal betaal, terwyl swaarvoertuie R1,50 per km sal moet opdok. Dit is verlaag van onderskeidelik 75c en R2 per kilometer.
 
’n Openbare proses volg nou vir 30 dae waartydens kommentaar op die tariewe gelewer kan word. Daarna sal ’n besluit aangekondig word. Pienaar sê hulle sal aan dié proses deelneem. “Die tariewe lyk beter as wat ons verwag het, maar ons  sal die verslag deeglik nagaan.”
 
Verbruikersforum
Intussen sê die Vryheidsfront Plus hulle gaan ’n klag by die Verbruikerskommissie lê en vra dat die tariewe wat dieselfde gebly het vir voertuie sonder ’n E-tolskyfie, as ’n saak van dringendheid ondersoek word.
 
Volgens die voorstelle sal die tarief vir ’n ligte voertuig met ’n E-tolskyfie 30c per km wees, maar dit is onveranderd op 58c per km vir ’n verbruiker sonder ’n skyfie gelaat.
 
“Hierdie verskil in heffing stel ongeregverdigde diskriminasie daar en dwing padverbuikers om onregmatig vir die E-skyfiediens te registreer.

"Die optrede word verbied deur die Wet op Verbuikersbeskerming en daarom gaan ons persoonlik die Verbuikerskommissaris vra om dringend in te gryp en die heffing te keer,” aldus adv. Anton Alberts, die party se parlementêre woordvoerder vir vervoer.
 
Bron: Nuus24.com

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.85
+1.2%
Rand - Pond
20.23
-0.3%
Rand - Euro
17.53
+0.9%
Rand - Aus dollar
11.60
-0.2%
Rand - Jen
0.12
+1.1%
Goud
1,689.34
+1.7%
Silwer
20.36
+7.0%
Palladium
2,248.50
+3.8%
Platinum
900.50
+4.2%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,833
+0.8%
Alle aandele
64,220
+0.8%
Hulpbronne 10
61,626
+2.3%
Industriële 25
77,544
+0.2%
Finansiële 15
13,799
+0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Boerseun soek na liefde
Ek is a baie spontane ,liefdevolle mens hou van mense om mee te komenikeeren soek na die liefde van my lewe om saam my op die plaas te kan kom bly
Boeremeisie wat nie in die stad sal aard nie
Ek is n kind van God, n ekstrovert wat n sagte hart het. Ek hou van dans, vis vang, grond onder my voete en die buitelewe. Ek is op my gelukkigste in my skaapkraal. Ek is...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot