AFGRI
BEAN
26 Sep
-
9434
-76,00
CORN
26 Sep
-
4805
-4,00
SOYA
26 Sep
-
9399
-67,00
SUNS
26 Sep
-
9980
-226,00
WEAT
26 Sep
-
7069
52,00
WMAZ
26 Sep
-
4870
13,00
YMAZ
26 Sep
-
4800
12,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Een boer voed 1 500 mense

Ná die jongste bevolkingsyfers bekend gemaak is, kan bereken word dat een kommersiële boer in SA sowat 1 500 mense voed.

Verlede jaar is geskat dat een kommersiële boer in Suid-Afrika sowat 1 100 mense voed. Dr. Pieter Mulder, Adjunkminister van Landbou, Bosbou en Visserye, het dié aankondiging verlede jaar op die TLU SA se jaarlikse kongres gedoen.
 
Statistiek SA se bevolkingsensus van verlede jaar, wat Dinsdag (30 Oktober 2012) bekend gemaak is, bepaal dat die land 51 770 560 burgers het. Die landbousensus van 2007 het bepaal dat Suid-Afrika 39 982 kommersiële boere het. Mulder sê dié syfer word tans deur landbou-organisasies nader aan 35 000 geskat, wat beteken dat een kommersiële boer sowat 1 500 mense voed.
 
Duitse boere
Luidens ’n berig op ’n Nederlandse webtuiste, Nieuwsgrazer, lewer een Duitse boer tans voedsel vir sowat 140 persone. Die Duitse boerevereniging sê in die 1900’s het een boer slegs vier mense gevoed, en ten spyte van die toename sedertdien, bly Duitsland ’n netto invoerder van voedsel.
 
Volgens die webtuiste het Duitsers nog nooit so min aan lewensmiddele bestee soos tans nie. ’n Eeu gelede is sowat 50% van die totale verbruik aan voeding en vermaak bestee. Dít het gedaal tot sowat 14% tans. Sou vermaak uitgelaat word, daal dit tot 11%.
 
Die groot verskil tussen Suid-Afrika en Duitsland se boerproduksiesyfers is, volgens Mulder, ’n aanduiding van “watter uiters knap” boere in Suid-Afrika is. “Ek wil dit as ’n feit stel, want Duitsland se boere geniet subsidies en beskerming van hul regering, en vir ons boere om desondanks nog mededingend te wees, is uitsonderlik. Om nie eens van die politieke uitdagings vir boere in ons land te praat nie.”
 
Bron: Nieuwsgrazer

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.09
-0.7%
Rand - Pond
19.33
+0.3%
Rand - Euro
17.38
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.68
+0.2%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,621.66
-1.3%
Silwer
18.34
-2.8%
Palladium
2,047.50
-1.2%
Platinum
852.00
-0.8%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,290
+0.3%
Alle aandele
63,626
+0.3%
Hulpbronne 10
56,215
-0.2%
Industriële 25
79,529
+1.4%
Finansiële 15
13,982
-1.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
soek omgee maatjie, saam rondloop maatjie, sommer stilsit maatjie
Probeer hard om 'n ware omgee christen te wees wat graag deel. Kan skuins snaaks wees en geniet goeie gesels met iemand wat ook met woorde kan speel.
Let's write our journey together
I am a happy and outgoing person. Have a passion for animals and nature. I love to travel and discover new things. Love to have fun and and enjoy life in general. I think my...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot