AFGRI
BEAN
26 Sep
-
9434
-76,00
CORN
26 Sep
-
4805
-4,00
SOYA
26 Sep
-
9399
-67,00
SUNS
26 Sep
-
9980
-226,00
WEAT
26 Sep
-
7069
52,00
WMAZ
26 Sep
-
4870
13,00
YMAZ
26 Sep
-
4800
12,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Een renoster elke 11 uur gestroop

Altesame 82 renosters is vanjaar vir hul horings doodgemaak, maar die staat glo die situasie kan verander.

Die Kruger Nasionale Park(KNP) het sedert begin vanjaar 61 renosters aan die hand van stropers verloor. Die totale syfer vir renosters wat oor die eerste 38 dae van 2013 in Suid-Afrika doodgemaak is, staan op 82.

Volgens dié syfer word ’n renoster elke 11 uur in die land doodgemaak. In KwaZulu-Natal, Noordwes, Mpumalanga en Limpopo is onderskeidelik agt, ses, vier en drie renosters afgemaai. Sou die neiging van die afgelope 38 dae vir die res van die jaar voortduur, kan die land in 2013 meer as 780 renosters verloor. Verlede jaar is altesame 668 renosters doodgemaak.

Luidens ’n verklaring het me. Edna Molewa, Minister van Omgewingsake, haar kommer uitgespreek oor die toename wat aangeteken is. Sy is wel vol vertroue dat Sanparke op die punt is om ’n deurbraak te maak om die misdaad te beperk deur middel van inisiatiewe wat tans ingestel word.

Viëtnam en Mosambiek
Molewa het die aankondiging deur die Viëtnamese regering dat die invoer, uitvoer en handel van sekere renostermonsters verbied gaan word, verwelkom. Dié besluit is op 24 Januarie 2013 onderteken. Volgens die besluit mag produkte wat van wit renosters, swart renosters en die Afrika-olifant afkomstig is, nie meer uitgevoer of mee handel gedryf word nie.

“Lewende renosters en olifante en verwante produkte mag wel om diplomatieke redes, wetenskaplike navorsing, biodiversiteitsbewaring, dieretuinuitstallings, uitstallings, nie-winsgewende sirkusoptredes, wetstoepassing of uitruiling van monsters ingevolge die Cites-bestuursbepalings ingevoer word,” lui die verklaring.

Molewa vergader ook op 22 Februarie 2013 met haar Mosambiekse eweknie na aanleiding van die ooreenkoms wat verlede jaar aangegaan is oor renosterveiligheid en samewerking rakende sekuriteit.

Altesame 21 stropers is al vanjaar vir die misdaad in hegtenis geneem, waarvan 14 in die KNP vasgetrek is.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.09
-0.7%
Rand - Pond
19.33
+0.3%
Rand - Euro
17.38
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.68
+0.2%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,621.66
-1.3%
Silwer
18.34
-2.8%
Palladium
2,047.50
-1.2%
Platinum
852.00
-0.8%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,290
+0.3%
Alle aandele
63,626
+0.3%
Hulpbronne 10
56,215
-0.2%
Industriële 25
79,529
+1.4%
Finansiële 15
13,982
-1.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
soek omgee maatjie, saam rondloop maatjie, sommer stilsit maatjie
Probeer hard om 'n ware omgee christen te wees wat graag deel. Kan skuins snaaks wees en geniet goeie gesels met iemand wat ook met woorde kan speel.
Let's write our journey together
I am a happy and outgoing person. Have a passion for animals and nature. I love to travel and discover new things. Love to have fun and and enjoy life in general. I think my...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot