AFGRI
BEAN
23 Mrt
-
9660
-325,00
CORN
23 Mrt
-
4390
-69,00
SOYA
23 Mrt
-
8245
-213,00
SUNS
23 Mrt
-
8600
-500,00
WEAT
23 Mrt
-
6340
-126,00
WMAZ
23 Mrt
-
3870
-79,00
YMAZ
23 Mrt
-
3976
-143,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
-0,11
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
-0,58
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,11
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
-0,33
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
-0,54
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
-1,14
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
1,68
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,03
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
-2,27
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
1,14
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,06
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
2,47
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,96
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
-2,58
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
1,95
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
-0,88
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,27
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
-0,15
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,98
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,06
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
1,29
Deel

Eenhede vir misdaad op platteland

Teen Maart 2011 sal nuwe Polisie-eenhede reg wees om misdaad in landelike gebiede te bestry, sê die Minister van Polisie.

Teen Maart 2011 sal daar landwyd Polisie-eenhede wees om misdaad in landelike gebiede en op plase te bestry, sê mnr. Nathi Mthethwa, die Minister van Polisie.


Luidens ‘n berig op Nuus24.com het Mthethwa Donderdag (9 September) dié aankondiging tydens die bekendstelling van die 2009/’10-misdaadstatistiek gemaak.


Leemte van kommando-stelsel

Mnr. Zweli Mnisi, Mthethwa se woordvoerder, sê dié eenhede moet die leemte vul wat die afskaffing van die kommando-stelsel gelaat het.


“Die landelike gebiede is groot, dikwels moeilik bereikbaar en daar is op plekke geen selfoonopvangs nie. Die beamptes moet opgelei wees om binne dié raamwerk te funksioneer en hulle moet by die gemeenskap inskakel,” het Mnisi gesê.


Geen spesifieke datum vir die instelling van dié eenhede kon gegee word nie. Mnisi het wel opgemerk dat dié eenhede voor die einde van die huidige geldjaar sal terugkeer.


Politieke wil en leierskap

Mnr. André Botha, voorsitter van Agri SA se veiligheidskomitee, sê die minister en genl. Bheki Cele, die nasionale Polisiehoof, “toon die politieke wil en leierskap” om die plan te laat werk.


Hy het opgemerk dat samewerking tussen die georganiseerde landbou en die Polisie verbeter het: “Die gesindhede het verander en die reaksietyd (nadat ’n misdaad aangemeld is) het ook verskerp.”


10 September 2010

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.17
+0.7%
Rand - Pond
22.38
+0.2%
Rand - Euro
19.78
+0.4%
Rand - Aus dollar
12.18
+0.4%
Rand - Jen
0.14
+0.6%
Platinum
982.52
-0.3%
Palladium
1,434.30
-0.6%
Goud
1,978.36
+0.4%
Silwer
22.92
-0.3%
Brent-ruolie
76.69
+1.8%
Top-40
69,837
+0.1%
Alle aandele
75,354
+0.2%
Hulpbronne 10
64,723
-1.6%
Industriële 25
102,478
+0.8%
Finansiële 15
15,383
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Gemaklik met 'n goeie sin vir humor
Ek is 'n "easy going" persoon met 'n goeie sin vir humor. Ek hou van die bos en geniet die see miskien 'n bietjie meer. Ek is 'n baie positiewe...
Leef, vergeet van gister, die lewe is kort
Ek is saggeaard, lewenslustig 'n Christen, spontaan met tye en ooo baaaaie verstrooid!!! Ek lief die buitelewe en die rustigheid. Mal oor die wind deur my hare en baie...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot