AFGRI
BEAN
05 Des
-
9261,2
24,20
CORN
05 Des
-
4419
-92,00
SOYA
05 Des
-
8970
65,00
SUNS
05 Des
-
10625
-187,00
WEAT
05 Des
-
6700
-16,00
WMAZ
05 Des
-
4970,8
-93,20
YMAZ
05 Des
-
4820
-88,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Eenheid onder Afasa verbrokkel

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Ter illustrasie. Foto: Theuns Botha
Ter illustrasie. Foto: Theuns Botha
Ses kommoditeitsorganisasies wat Suid-Afrika se ontwikkelende boere verteenwoordig, het onverwags aangekondig dat hulle hul bande met Afasa (die African Farmers’ Association of South Africa) gaan verbreek.

Die leiers van ses kommoditeitsorganisasies wat swart opkomende boere verteenwoordig, het onverwags op ’n mediakonferensie aangekondig dat hulle hul organisasies van Afasa gaan skei. Hulle gaan voorlopig ’n nuwe organisasie stig, die Swart Landboukommoditeitefederasie (BACF).

Die organisasies wat deel van die BACF gaan uitmaak, is die Suid-Afrikaanse boereontwikkelingsvereniging (Safda), wat hoofsaaklik suikerrietkwekers verteenwoordig, die Suid-Afrikaanse graanboerevereniging (SAGFA), die Afrika-pluimveeprodusenteorganisasie (APGA), die nasionale opkomende rooivleisprodusenteorganisasie (Nerpo), die Afrika-wildboereorganisasie (AGRASA) en die sagtevrugte-ontwikkelingskamer van Suid-Afrika (DFDC-SA).

Die redes wat die organisasies aangevoer het vir hul besluit om AFASA te verlaat en die BACF te stig, sluit in dat hul pogings om groter verteenwoordiging op AFASA se nasionale uitvoerende komitee te hê, op dowe ore geval het; dat die groot heffings wat elke kommoditeitsorganisasie betaal vir lidmaatskap van AFASA nie bevredigende voordele genereer nie; en dat die huidige leierskap van AFASA na bewering individualistiese belange dien.

“Ons volgende stappe is om ons stigtende akte te formuleer en kantore op te rig. Ons sien uit daarna om ons eie skip te bestuur en om vir onsself te kan praat. Ons gaan beslis die regering help om behoorlike beleide op te stel wat swart boere sal help om hul regmatige plek in die ekonomie te bereik,” het SAFDA se uitvoerende hoof, dr. Siyabonga Madlala, gesê.

Mnr. Mike Gcabo van AGRASA het gesê dat landboukommoditeite die middelpunt moet wees en dat eendersdenkende kommoditeitsorganisasies hande moet vat.

Hierdie is 'n ontwikkelende storie.

 

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.46
+0.5%
Rand - Pond
21.27
+0.3%
Rand - Euro
18.31
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.69
+0.8%
Rand - Jen
0.13
+1.3%
Goud
1,767.24
-1.7%
Silwer
22.22
-4.1%
Palladium
1,874.00
-1.4%
Platinum
999.50
-2.0%
Brent-ruolie
85.57
-1.5%
Top-40
68,543
+0.5%
Alle aandele
74,693
+0.5%
Hulpbronne 10
74,781
+1.0%
Industriële 25
91,501
-0.1%
Finansiële 15
15,595
+1.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kok will Jou lewe bietjie geur gee
Ek is oop, spontaan, gemaklik, avontuurlustig en altyd n bok vir sports. Ek geniet die lewe en altyd n glimlag. Ek GLO die lewe kort altyd daai sprankel van n goeie humor sin.
Watter land volgende?
I am successful in business and love what I do. Looking for that special someone to share the sunsets with!
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot