AFGRI
BEAN
28 Jan
-
9479
0,00
CORN
28 Jan
-
4568
0,00
SOYA
28 Jan
-
9642
0,00
SUNS
28 Jan
-
12400
0,00
WEAT
28 Jan
-
6515
0,00
WMAZ
28 Jan
-
4619
0,00
YMAZ
28 Jan
-
4643
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
13 Jan
-
165,67
-5,22
Ave Wool - RWS
13 Jan
-
175,15
-6,74
Beeste A2/3
13 Jan
-
64,12
5,40
Beeste AB2/3
13 Jan
-
59,8
1,44
Beeste B2/3
13 Jan
-
57,21
0,35
Beeste C2/3
13 Jan
-
52,71
0,17
Bevrore Hoender
13 Jan
-
33,17
1,42
Bokkies (onder 30 kg)
13 Jan
-
75,67
12,02
Bokooie
13 Jan
-
40,83
0,59
Groot (meer as 40 kg)
13 Jan
-
42,36
1,26
Hoender (IQF)
13 Jan
-
32,28
-0,54
Medium (30-40kg)
13 Jan
-
55,83
-0,83
Pork Average
13 Jan
-
37,48
0,43
Poultry Average
13 Jan
-
33,08
0,70
Skaap A2/3
13 Jan
-
91,6
4,46
Skaap AB2/3
13 Jan
-
86,27
5,49
Skaap B2/3
13 Jan
-
72,61
2,48
Skaap C2/3
13 Jan
-
67,45
1,67
Speenkalf
13 Jan
-
37,35
0,51
Spekvarke
13 Jan
-
38,76
0,27
Stoorlammers
13 Jan
-
38
-0,71
Varkwors
13 Jan
-
30,29
0,52
Vars Hoender
13 Jan
-
33,79
1,22
Vleisvarke
13 Jan
-
37,37
0,47

‘Eensydige besluite skaad wildbedryf’

Verskeie lande in Afrika was die slagoffers van eensydige besluite, soms deur regerings, wat nie net hul jagbedrywe raak nie, maar hul eie ekonomieë.

Eensydige besluite deur regerings en instansies raak die wildbedryf nadelig, het mev. Adri Kittshoff-Botha, hoof uitvoerende beampte van Wildbedryf Suid-Afrika, op die negende internasionale wildboersimposium in Windhoek gesê.

Voorbeelde van sulke eensydige besluite wat die Suid-Afrikaanse wildbedryf benadeel, is onder meer 2015 se besluit deur lugdienste om nie langer jagtrofeë te vervoer nie, sonder om eers samesprekings met die staatsdepartemente te voer wat ook geraak kan word, asook Australië se verbod dieselfde jaar op die invoer van leeutrofeë wat wettig gejag is.

Ander lande in Afrika was ook al die slagoffers van sulke eensydige besluite, soms deur regerings, wat nie net hul jagbedrywe raak nie, maar hul eie ekonomieë.

Sy het gesê dikwels word die plaaslike gemeenskappe wat voorheen voordeel uit jag getrek het, van dié inkomste ontneem met die gevolg dat hulle dan swaarder as voorheen kry. So is meer as Zimbabwiese 700 000 huishoudings geraak deur die Amerikaanse vis- en natuurlewediens se verbod op die invoer van olifanttrofeë in 2014, ondanks die feit dat olifante hul oeste dikwels verwoes.

Die oplossing vir die toekoms is beter kommunikasie en navorsing om persepsies uit te skakel.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.20
-0.1%
Rand - Pond
21.30
-0.0%
Rand - Euro
18.70
-0.0%
Rand - Aus dollar
12.22
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Platinum
1,012.08
0.0%
Palladium
1,618.86
0.0%
Goud
1,928.39
0.0%
Silwer
23.60
0.0%
Brent-ruolie
86.66
-0.9%
Top-40
74,766
+0.4%
Alle aandele
80,791
+0.4%
Hulpbronne 10
77,871
-0.4%
Industriële 25
103,872
+0.7%
Finansiële 15
16,281
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Ek soek my beste maaitjie.
Ek is baie eerlik en opreg. Hou van buite lewe. Ek geniet n fliek en series kyk. Ek is dalk bietjie stil maar het darem nie n plesier oor my mond geplak nie. Ek is nie n...
Blank space for now
Ag sommer maar net want ek is awesome en die wereld kort Meer van my! Hahaha haha! Sin vir humor is so belangrik
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot