AFGRI
BEAN
27 Sep
-
9634
0,00
CORN
27 Sep
-
4759
-49,00
SOYA
27 Sep
-
9430
52,00
SUNS
27 Sep
-
9871
-97,00
WEAT
27 Sep
-
7065
7,00
WMAZ
27 Sep
-
4842
-24,00
YMAZ
27 Sep
-
4777
-21,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Eerste bruin sprinkane vir somer in Noord-Kaap

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto ter illustasie. Foto: Verskaf deur Koos du Toit
Foto ter illustasie. Foto: Verskaf deur Koos du Toit
Boere word gevra om op die uitkyk te wees vir bruin sprinkane met die eerste uitbreking vir dié somerseisoen wat reeds in die Noord-Kaap voorkom.

Soos verwag het die eerste somerreëns ook die eerste uitbreking van bruin sprinkane vir die seisoen in die Noord-Kaap veroorsaak. Swerms is volgens die Noord-Kaapse departement van landbou, omgewingsake en landelike ontwikkeling in die ZF Mgcawu- en Pixley ka Seme-distrik aangemeld.

Luidens ’n verklaring deur dié departement is swerms opgemerk in Upington, Poffader, Marydale, Langklip, Groblershoop, Niekerkshoop, Sutherland en Richmond. Daar word verwag dat uitbreking van swerms ook in ander gedeeltes van die provinsie sal voorkom vanweë die goeie reën wat die afgelope weke in die provinsie geval het.

Met die hulp van die nasionale departement van landbou, grondhervorming en landelike ontwikkeling is ’n span sprinkaanbeheerders na die gebied gestuur om die verspreiding van die swerms te beheer. Alle grondeienaars word versoek om met dié span saam te werk deur hul toegang tot hul eiendom te bied sodat die swerms maklik beheer kan word.

Dr. Gerhard Verdoorn, wat al in September voorspel het dat sprinkaanswerms sou voorkom sodra die eerste somerreëns geval het, sê hy het toe verwag dat hy vandeesweek oproepe oor uitbrekings sou vervang. Hy het egter verlede week al ’n oproep oor sprinkane uit Kookhuis in die Oos-Kaap gekry.

“Dit is kommerwekkend. As ’n oproep oor sprinkane uit die Karoo, Kalahari of Namakwaland kom, is dit heeltemal normaal, maar dat hulle by Kookhuis is, is ’n groot bron van kommer aangesien dit bitter naby aan die gewasproduksiegebiede is. Dit sê vir my ons sit op ’n tydbom.”

Hy sê die swerms is nou nog klein, maar sal in die volgende vier tot vyf weke groter word. “Dan kom die pawpaw regtig na die fan toe gevlieg.”

Lede van die publiek en boere word versoek om enige swerms aan me. Mulalo Matodzi by 083 326 7773, me. Vuyokazi Mpumlwana by 084 760 8176 of dr. Ikalafeng Kgakatsi by 072 198 9882 aan te meld. Boere kan swerms ook by die kantoor van die departement van landbou op De Aar aanmeld by 053 631 3122 of 053 631 3261, of by dr. Gerhard Verdoorn by 082 446 8946.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.06
+0.1%
Rand - Pond
19.28
+0.2%
Rand - Euro
17.30
+0.4%
Rand - Aus dollar
11.60
+0.7%
Rand - Jen
0.12
+0.2%
Goud
1,629.24
+0.4%
Silwer
18.33
-0.1%
Palladium
2,084.75
+2.0%
Platinum
852.00
-0.1%
Brent-ruolie
84.06
-2.5%
Top-40
57,621
+0.6%
Alle aandele
64,026
+0.6%
Hulpbronne 10
56,997
+1.4%
Industriële 25
79,272
-0.3%
Finansiële 15
14,209
+1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Boer soek boerin
Ek is 'n aangename persoon. Hou van mense. Lief vir diere en die natuur. Goeie humorsin. Ek is finansieël stabiel.
Lag en leef
Ek is n liefdevolle mens en sien die positiewe altyd in mense. Die lewe is te kort om ongelukkig te wees.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot