AFGRI
BEAN
23 Sep
-
9590
0,00
CORN
23 Sep
-
4825
0,00
SOYA
23 Sep
-
9400
0,00
SUNS
23 Sep
-
10278
0,00
WEAT
23 Sep
-
6944
0,00
WMAZ
23 Sep
-
4799
0,00
YMAZ
23 Sep
-
4724
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Eerste kennisgewings oor afleggings uit

Die eerste 730 plaaswerkers van Limpopo ontvang reeds kennisgewings van afleggings, sê Agri SA.

Boere van die Magoebaskloof- en George’s Valley-omgewing het Maandagaand (4 Februarie 2013) vergader om die situasie te bespreek rondom die nuwe plaaswerkerlone en wat hulle te doen staan. Dr. Theo de Jager, ondervoorsitter van Agri SA, sê 730 werkers ontvang na aanleiding van dié vergadering Dinsdag (5 Februarie 2013) kennisgewings van afleggings.
 
Die meeste van dié werkers is heeltydse werkers en van hulle werk al tot 35 jaar by boere. De Jager sê dit is vir die boere baie moeilik om dié stap te neem, maar hulle is genoodsaak om ekonomiese besluite te neem. “Baie boere is in ’n staat van depressie en hulle is woedend oor die nuwe loon.”
 
De Jager sê die boere beoog nie om die werkers aan hul eie lot oor te laat nie. “Hulle wil van die beste werkers wat hulle verloor, help om ondernemings op die been te bring. Die werkers sal dan optree as kontrakteurs wat oesspanne, plantspanne en veldspanne beskikbaar stel wat boere sal kan gebruik.”
 
’n Slagting
Mnr. Johannes Möller, voorsitter, sê hulle verwag oor die komende weke ’n slagting onder werksgeleenthede in die bedryf. “Tussen nou en Maart gaan daar ’n slagting wees. Van die groot boere het ons reeds laat weet dat hulle tussen 500 en 750 werkers sal moet laat gaan.
 
“Ons het vroegtydig vir die minister (me. Tina Joemat-Pettersson, Minister van Landbou, Bosbou en Visserye) probeer uitwys wat sal gebeur indien die loon te hoog is. En ons het vir haar gesê die Regering gee ’n tree op ’n pad waarvan die uiteinde glad nie goed gaan wees nie,” aldus Möller.
 

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.93
-1.8%
Rand - Pond
19.45
-0.0%
Rand - Euro
17.37
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.70
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,643.66
0.0%
Silwer
18.87
0.0%
Palladium
2,073.00
0.0%
Platinum
858.50
0.0%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,110
-3.1%
Alle aandele
63,417
-2.9%
Hulpbronne 10
56,319
-7.5%
Industriële 25
78,436
-1.2%
Finansiële 15
14,142
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Die lewe geniet
Waardeur opregtheid en eerlikheid. Hou van fietsry, stap, natuur, kamp en iemand wat dit wil deel ,nie noodwendig alles nie. Geniet netjiese tuin en tuis. Ek hou van mense wat...
Dis tyd om te leef!!!!
Ek is reg om my beste maatjie te ontmoet. Ek het baie liefde om te gee vir die regte mens, ek is die vrou wat vir jou 'n sexy briefie in die sak van jou baadjie los om...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot