AFGRI
BEAN
06 Okt
-
8963
-64,00
CORN
06 Okt
-
4939
33,00
SOYA
06 Okt
-
9410
145,00
SUNS
06 Okt
-
10450
168,00
WEAT
06 Okt
-
7210,4
18,40
WMAZ
06 Okt
-
5031
71,00
YMAZ
06 Okt
-
4655
55,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Eerste uitvoergids bekend gestel

As 'n eerste vir die plaaslike varsproduktebedryf, het die PPECB (Beheerraad vir die Uitvoer van Bederfbare Produkte) 'n omvattende gids oor die land se bederfbare produkte bekend gestel.

Dié handboek is die eerste amptelike gids oor die uitvoer van Suid-Afrikaanse bederfbare produkte en diensverskaffers wat daarby betrokke is. Dit bevat belangrike inligting vir internasionale kopers wat sou belang stel in Suid-Afrika se produkte. Plaaslike belanghebbendes soos uitvoeragente en boere sal dit egter ook nuttig vind.

Die PPECB se uitvoerende hoof, mnr. Neels Hubinger, het by die bekendstelling in Kaapstad, gesê die Suid-Afrikaanse uitvoerbedryf het die afgelope vyf jaar groot veranderings ondergaan.

"Daar was 'n dramatiese toename in uitvoerders en diensverskaffers. Verteenwoordigers van kleinhandelaars wêreldwyd het die land besoek om nuwe bande met plaaslike maatskappye en produsente te sluit. Daar was 'n behoefte aan 'n omvattende handboek oor hierdie belangrike sektor van die Suid-Afrikaanse ekonomie," sê mnr. Hubinger.

Die PPECB se uitvoergids van 2002-2003, het meer as 180 bladsye en bestaan uit drie dele. Die eerste deel bevat inligting oor dié raad en 'n oorsig oor die land se landbousektor deur die Departement van Landbou en Statistiek Suid-Afrika.

Die tweede deel verskaf inligting en uitvoerstatistiek oor verskillende produkte, met onderafdelings vir vrugte, groente, blomme, graan- en oliesade, marineprodukte, vleis, suiwel en ander landbouprodukte soos tee, sjokolade, eiers en margarien.

Afdeling 3 bevat 'n alfabetiese lys van uitvoerdiensverskaffers en hul kontakbesonderhede. Hierby is uitvoeragente en verskaffers van logistieke dienste, verkoeling, vervoer, verpakkingsmateriaal, arbeidsadviesdienste en finansiële dienste, asook koöperasies en bedryfsorganisasies ingesluit.

Die publikasie is in A4-formaat en is ook beskikbaar op CD-Rom en op die webwerf www.sa-export.co.za. Meer inligting is beskikbaar by die PPECB, tel. 021 930 1134, of die uitgewer, Malachite Communications, tel. 021 852 9775.

2 Augustus 2002

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.82
-0.3%
Rand - Pond
20.13
-0.0%
Rand - Euro
17.65
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.55
-0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.2%
Goud
1,715.42
-0.1%
Silwer
20.54
-0.5%
Palladium
2,262.66
+0.2%
Platinum
924.50
+0.2%
Brent-ruolie
93.37
+1.7%
Top-40
59,627
+0.7%
Alle aandele
66,048
+0.7%
Hulpbronne 10
63,313
-0.6%
Industriële 25
80,386
+1.5%
Finansiële 15
14,086
+0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opskrif
Ek is fun Om mee SAAM te wees. Hou van lag en Om te bederf. Hou van Kos maak, movie, shopping, uit eet, rond te loop in malls love Dans rugby braai . Om te hug hande vas the Hou...
Sterrekyker
Ongekompliseerd, eerlik, opreg, liefdevol. Wat jy sien is wat jy kry. Stel gewoonlik ander voor myself. My familie en naby vriende is baie belangrik vir my, en ek sal enigiers...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot