AFGRI
BEAN
06 Okt
-
8935
-92,00
CORN
06 Okt
-
4823,2
28,20
SOYA
06 Okt
-
9535
270,00
SUNS
06 Okt
-
9720
235,00
WEAT
06 Okt
-
7210
18,00
WMAZ
06 Okt
-
5067,6
107,60
YMAZ
06 Okt
-
4958
84,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Eerste verhore oor lone om die draai

Verhore oor die minimum lone vir plaaswerkers begin Vrydag en sal teen 13 Desember 2012 afgehandel wees.

Boere word aangemoedig om die openbare verhore wat die Departement van Arbeid oor die bepaling van minimum lone vir plaaswerkers by te woon. ’n Lys van datums en plekke is aan landbou-organisasies verskaf, en volgens dié lys sal die eerste verhoor Vrydag (23 November 2012) om 10:00 in Worcester se gemeenskapsaal begin.
 
Die tweede verhoor vind Saterdag (24 November 2012) in Boston in KwaZulu-Natal plaas. ’n Verhoor sal om 10:00 vir werknemers in die Boston-stadsaal gehou word, terwyl die werkgewers se verhoor om 13:00 sal begin.
 
Die onderskeie landbou-organisasies in die provinsies sê hulle is bewus van die vergaderings en hul lede sal dit ook bywoon. Die departement het ook ’n dokument uitgestuur oor die kwessies wat tydens die verhore bespreek sal word. Een van die punte waarna verwys word, is die minimum loon van R150 per dag waaroor na bewering gestaak is. Die departement vra spesifiek dat besprekingspunte op die tafel geplaas word oor of dié bedrag regverdig is, al dan nie.
 
Gereed
Intussen is verskeie gebeurlikheidsplanne gereed in provinsies as die betogings en stakings, wat vroeër in die Wes-Kaap voorgekom het, wyer uitkring. Veral boere wat tans tafeldruiwe in die Noord-Kaap moet oes, asook boere wat vrugte en groente in dele van Limpopo, Mpumalanga en die Oos-Kaap moet oes, is bekommerd.
 
Mnr. Ernest Pringle, voorsitter van Agri Oos-Kaap, sê hulle fokus veral op die Langkloof- en Gamtoos-omgewing, aangesien bewerings dat stakings in dié dele in Januarie volgende jaar kan voorkom, die ronde doen. “Ons druk boere dit op die hart om nié tydelike werkers wat hulle nie goed ken nie, in diens te neem nie.”
 
Me. Sandy la Marque, hoof uitvoerende beampte van KwaNalu, sê hulle het tydens die betogings hul lede deurentyd op hoogte van die gebeure gehou en hulle probeer voorkomend optree. Mnr. Kobus Breytenbach, voorsitter van Vrystaat Landbou se veiligheidskomitee, sê hulle het reeds met die polisie in dié provinsie vergader en hulle is verseker dat die polisie gewelddadige betogings in dié provinsie sal kan hanteer.
 
Volgens mnr. Cor van Vuuren, voorsitter van Agri Noordwes, het ’n staking verlede naweek op ’n groenteplaas naby Delareyville plaasgevind, maar hy sê die situasie is vinnig onder beheer gebring. “Ons het al ons lede aangemoedig om met hul werkers te gesels en hulle in te lig oor die stand van sake en die bepalings van minimum lone.”
 

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.86
-0.5%
Rand - Pond
20.09
+0.2%
Rand - Euro
17.65
-0.5%
Rand - Aus dollar
11.55
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.4%
Goud
1,715.50
-0.1%
Silwer
20.55
-0.5%
Palladium
2,275.50
+0.8%
Platinum
922.70
+0.0%
Brent-ruolie
93.37
+1.7%
Top-40
59,541
+0.6%
Alle aandele
65,940
+0.5%
Hulpbronne 10
63,022
-1.1%
Industriële 25
80,344
+1.4%
Finansiële 15
14,073
+0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opsoek na my Bokkie Kom huis toe
Ek is eerlik haat ñ geliegery is opreg what you see is what you get plus more, try me you wish you met me sooner
Let's write our journey together
I am a happy and outgoing person. Have a passion for animals and nature. I love to travel and discover new things. Love to have fun and and enjoy life in general. I think my...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot