AFGRI
BEAN
23 Sep
-
9590
0,00
CORN
23 Sep
-
4825
0,00
SOYA
23 Sep
-
9400
0,00
SUNS
23 Sep
-
10278
0,00
WEAT
23 Sep
-
6944
0,00
WMAZ
23 Sep
-
4799
0,00
YMAZ
23 Sep
-
4724
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
02 Sep
-
160,22
-6,09
Ave Wool - RWS
02 Sep
-
172,22
-2,54
Beeste A2/3
09 Sep
-
60,85
0,17
Beeste AB2/3
09 Sep
-
57,75
1,15
Beeste B2/3
09 Sep
-
54,25
1,40
Beeste C2/3
09 Sep
-
47,55
-3,29
Bevrore Hoender
09 Sep
-
30,74
-0,28
Bokkies (onder 30 kg)
09 Sep
-
69,19
-6,29
Bokooie
09 Sep
-
48,38
2,60
Groot (meer as 40 kg)
09 Sep
-
43,39
-0,62
Hoender (IQF)
09 Sep
-
29,41
-0,82
Medium (30-40kg)
09 Sep
-
58,81
5,73
Pork Average
09 Sep
-
27,04
-0,18
Poultry Average
09 Sep
-
30,52
-0,51
Skaap A2/3
09 Sep
-
97,84
2,27
Skaap AB2/3
09 Sep
-
86,98
0,98
Skaap B2/3
09 Sep
-
81,06
1,29
Skaap C2/3
09 Sep
-
76,61
1,55
Speenkalf
09 Sep
-
36,15
-1,44
Spekvarke
09 Sep
-
27,62
-0,36
Stoorlammers
09 Sep
-
44,2
0,90
Varkwors
09 Sep
-
22,17
-0,23
Vars Hoender
09 Sep
-
31,4
-0,43
Vleisvarke
09 Sep
-
27,02
-0,15

Eerste vlug met biobrandstof uit tabak!

’n Nuwe tabakkultivar het dit moontlik gemaak om die eerste volhoubare biobrandstof-gebaseerde vlug in Afrika uit te voer.

Suid-Afrikaanse lugrederye het op 15 Julie twee vlugte, ’n SAL- en Mango-vlug met Boeing 737-800s, tussen Johannesburg en Kaapstad voltooi.

Die vlugte het gebruik gemaak van biobrandstof wat geproduseer is uit die tabakplant Solaris, waarvan 50 hektaar in die Marble Hall-omgewing in Limpopo aangeplant is. Sowat 5 ton biobrandstof is uit die plant vervaardig en in die vliegtuie gebruik.

Mnr. Ian Cruickshank, hoof van die SAL Groep: Omgewingsake, het gesê Solaris bied aan die maatskappy ’n volhoubare manier om sy koolstofvoetspoor te laat krimp en sy afhanklikheid van internasionale ru-oliepryse te beperk.

“SAL beoog om teen 2017 sowat 20 miljoen liter se biobrandstof te gebruik en teen die laaste kwartaal van 2023 tot 500 miljoen liter. Dié 500 miljoen liter verteenwoordiger die helfte van die brandstofbehoeftes van vliegtuie op OR Tambo Internasionale lughawe,” sê hy.

 Plaaslike produksie

Solaris se bykomende voordeel lê daarin dat plaaslike produksie van volhoubare biobrandstof die onsekerheidselement van brandstofkoste en -beskikbaarheid uit die weg sal ruim en ’n rand-gebaseerde brandstofprys sal help om koste te verminder.

“Die produksie van Solaris sal Suid-Afrika in staat stel om biobrandstof vir sy lugrederye te produseer. Blootstelling aan die wisselkoers en ’n onstabiele olieprys sal dus verminder word. En die produksie van biobrandstof skep natuurlik ook ’n gunstige maatskaplike klimaat met duisende nuwe werksgeleenthede wat vir kleiner boere geskep kan word,” sê hy.

Mnr. Hayo de Feijter, hoof van SunChem Suid-Afrika, die maatskappy wat die patentreg op Solaris  besit, sê dat, benewens die produksie van olie vir biobrandstof, Solaris se veelsydigheid vir boere verdere voordeel bewerk. “Selfs met ’n wispelturige olieprys, kan boere ’n bykomende inkomste uit die produksie van Solaris genereer deur die produksie van oliekoek vir veevoere,” sê hy.

Wil uitbrei tot paar duisend hektaar

De Feijter sê dat die aanvanklike 50 hektaar wat aangeplant is net die begin is van ’n volhoubare projek wat veelvoudige voordele vir Suid-Afrikaanse landbou kan inhou. “Ons stel dit in die vooruitsig om te groei van ons huidige sowat 50 hektaar Solaris energie-tabak tot ’n paar duisend hektaar Solaris wat regoor die Suidelike Afrikaanse streek geproduseer sal word,” sê De Feijter. Hy het daarop gewys dat daar reeds begin is met ’n ondersoek om Solaris onder meer in Malawi ook aan te plant.

De Feijter het gesê dat, selfs met die droogte wat vanjaar ’n nadelige uitwerking op gewasse regoor Suid-Afrika gehad het, Solaris sy man kon staan. “Daar was wel droogteskade op die plante gewees en ons het 30% van ons verwagte oes gekry. Wat ons egter ook gesien het, was dat die Solaris-plant gehard genoeg is om selfs in die moeilikste omstandighede steeds ’n oes te lewer. Hopelik sal die volgende seisoen ’n hoër produksie lewer,” sê hy.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.93
-1.8%
Rand - Pond
19.45
+0.1%
Rand - Euro
17.37
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.70
+0.2%
Rand - Jen
0.13
+0.2%
Goud
1,643.66
0.0%
Silwer
18.87
0.0%
Palladium
2,073.00
0.0%
Platinum
858.50
0.0%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,110
-3.1%
Alle aandele
63,417
-2.9%
Hulpbronne 10
56,319
-7.5%
Industriële 25
78,436
-1.2%
Finansiële 15
14,142
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Vrystaat plaas boertjie opsiek na sy versie
Ek is lewens lustig en altyd 'n bok vir sports Lief vir die buite lewe soos kamp visvang en bike ry
Looking for authentic people
Ek is lojaal Hardwerkend Hou nie van oneerlikheid nie The slower the better - ons lewe in n kits wereled waar mense te vinnig dinge wil hé Alles in die Lewe is n proses Tyd...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot