AFGRI
BEAN
29 Sep
-
9395
55,00
CORN
29 Sep
-
4797,8
20,80
SOYA
29 Sep
-
9420
59,00
SUNS
29 Sep
-
10065
91,00
WEAT
29 Sep
-
7102,8
31,80
WMAZ
29 Sep
-
4879
-3,00
YMAZ
29 Sep
-
4837,8
9,80
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

EFF en ANC 'kan saam Grondwet wysig'

As die ANC en EFF saamwerk, kan hulle die onteiening van grond sonder vergoeding deurvoer.

Die ANC sal heelwat wetgewing oor eiendomsreg met die hulp van die EFF in die Parlement kan deurvoer. As dié twee partye daar kan saamwerk.

Die ANC het 249 setels en die EFF 25 setels in die algemene verkiesing verower. Steun van twee derdes in die Parlement van 400 setels is nodig om wetgewing te wysig wat in die Grondwet vasgeteken is.

Mnr. Julius Malema, leier van die EFF, het reeds aangedui dat die EFF moontlik sy gewig agter die ANC sal ingooi waar ’n tweederdemeerderheid nodig is om die Grondwet te verander sodat die onteiening van grond sonder vergoeding kan plaasvind.

In die vyfde Parlement kom heelwat stukke wetgewing op die tafel wat ’n risiko vir die eiendomsomgewing, soos dit nou daaruit sien, inhou.

Fokus in debatte sal verander
Prof. André Duvenhage, politieke ontleder van die Noordwes Universiteit, sê die EFF sal beslis die fokus van die debat in die Nasionale Vergadering verander. “Hy sal dit meer populisties en sensitief maak.”

Hy sê daar moet onthou word dat die EFF nie op sy eie hardloop nie, maar dat hy ander basisse van ondersteuning het wat die dinamika en die fokus van sy debat kan beïnvloed. Op sekere vlakke sal daar samewerking met die ANC wees en op ander weer konflik, na gelang van die kwessie.

Dr. Pieter Mulder, leier van die VF+ en Adjunkminister van Landbou, sê die EFF gaan met groot bravade na die Parlement, maar sal hom vasloop teen die werklikhede van die Parlement waar die ANC die meerderheid het, jy beperkte praattyd kry en waar media-foefies nie gaan werk nie.

Maar die groot dilemma en toets vir die ANC sal seer sekerlik aanbreek oor watter kant toe hy koalisies sal maak indien hy in toekomstige verkiesings minder as 50% kry. Veral as daar in die toekoms ’n werkersparty uit Cosatu tot stand kom en met die EFF ook in die wedloop.

Die toets lê nou hoeveel van die ANC se uitsprake oor grond voor die verkiesing net propaganda was en hoeveel word omgesit in konkrete wetgewing, sê Mulder.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.02
-1.0%
Rand - Pond
19.43
-0.0%
Rand - Euro
17.42
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.63
+0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.6%
Goud
1,644.60
-0.9%
Silwer
18.59
-1.6%
Palladium
2,163.48
+0.6%
Platinum
847.64
-2.2%
Brent-ruolie
89.32
+3.4%
Top-40
56,522
-1.6%
Alle aandele
62,893
-1.4%
Hulpbronne 10
57,094
-1.4%
Industriële 25
77,453
-1.4%
Finansiële 15
13,806
-2.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Enkel man wat op soek is na pasmaat om leemte te vul. te vul
Ek is eerlik en is gelykmatig in persoonlikheid. Hou van lag en sal nooit afbrekend teenoor iemand optree nie. Hou van goeie eerlike gesprekke.
I Just love my life..... What about you....
I am a Lady with strong values in life. What you see is what you get. A plain Jane. Love the outdoor and try to make the best of each day. Elke nuwe dag is net geleen vir ons....
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot