AFGRI
BEAN
05 Okt
-
9027
11,00
CORN
05 Okt
-
4800
-2,00
SOYA
05 Okt
-
9290
25,00
SUNS
05 Okt
-
10299
89,00
WEAT
05 Okt
-
7145
-24,00
WMAZ
05 Okt
-
4975
59,00
YMAZ
05 Okt
-
4889
33,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

EFF ‘gaan nie vir grond betaal nie’

Die manne met die rooi oorpakke het in ? debat laat blyk hulle beoog om alle grond te onteien, sonder vergoeding.

Die Ekonomiese Vryheidsvegters (EFF) sê hulle beplan om alle grond sonder vergoeding te onteien en tussen "almal van wie dit gesteel is, verdeel".

Mnr. Lubabalo Ntsholo, navorser van die party, het by ’n debat by die Universiteit van Wes-Kaapland so gesê.

"Dan gaan ons mense vra om aansoek te doen om lisensies om die grond te gebruik. Hulle sal moet spesifiseer waarvoor hulle dit wil gebruik. Die staat gaan nie die proses beheer nie."

Behoeftres van die samelewing

Ntsholo sê die gebruik van die grond sal in ooreenstemming wees met die behoeftes van die samelewing. "Dit stem ooreen met gebiedsgebaseerde beplanning waar mense op plaaslike vlak besluit wie grond kry en wat hulle daarmee moet doen.

"Maar ons moet eers die grond vat. Hoe ons landbou gaan organiseer en die landelike ekonomie laat herlewe, watter keuses ons tussen voedselsekerheid en lewensbestane maak … ons het nie nodig dat dít die water moet vertroebel nie. Daar is ’n grondkwessie om op te los."

Prof. Ben Cousins van die Instituut vir Armoede-, Grond- en Landelike Studies (Plaas) aan UWK het gevra as die EFF lisensies uitreik vir grond, vir watter grond dit uitgereik word en waarvoor. "Dit is belangrik dat mense deelneem aan die besluitneming, maar dis belangrik dat die staat, as verteenwoordiger van die breë samelewing, betrokke is om te verseker dat die uitkoms regverdig is."

Voedselproduksie en grondhervorming

Cousins het ook beklemtoon hoe belangrik dit is dat voedselproduksie nie deur grondhervorming in gevaar gestel word nie - juis omdat dit gewoonlik die armste mense in die samelewing is wat die swaarste daaronder ly, en dit is waarom grondhervorming dikwels ’n verhoging in produksie en produktiwiteit ten doel het.

Hy was nie juis beïndruk met die EFF se planne nie, en het die planne wat hy tydens die debat gehoor het, as "onoortuigend, konvensioneel, verbeeldingloos, onindrukwekkend en soortgelyk aan die van die ANC" beskryf.

"Julle sal moet harder dink hoe julle dit prakties anders gaan doen."

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.78
-0.8%
Rand - Pond
20.16
+0.3%
Rand - Euro
17.63
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.46
+0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.6%
Goud
1,710.15
-0.9%
Silwer
20.29
-3.7%
Palladium
2,277.50
-1.9%
Platinum
922.00
-1.2%
Brent-ruolie
91.80
+3.2%
Top-40
59,310
-0.9%
Alle aandele
65,704
-0.9%
Hulpbronne 10
63,533
-1.6%
Industriële 25
79,581
-0.6%
Finansiële 15
13,977
-0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
soek omgee maatjie, saam rondloop maatjie, sommer stilsit maatjie
Probeer hard om 'n ware omgee christen te wees wat graag deel. Kan skuins snaaks wees en geniet goeie gesels met iemand wat ook met woorde kan speel.
Kom ons skryf on eie verhaal
Baie vriendelik. Ek hou daarvan om in die buitelig te wees. Ek hou daarvan om in natuur. Ek doen scuba diving en ballroom dans. Ek hou daarvan om n iewers te gaan sit waar dit...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot