AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9356
0,00
CORN
30 Sep
-
4788
0,00
SOYA
30 Sep
-
9237
0,00
SUNS
30 Sep
-
10015
0,00
WEAT
30 Sep
-
7120
0,00
WMAZ
30 Sep
-
4818
0,00
YMAZ
30 Sep
-
4760
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

EFF met rooi oorpakke in Parlement

Rooi oorpakke het die gewone duur pakke en tradisionele drag getroef op die eerste sitting van die Parlement.

Die eerste sitting van die vyfde demokratiese Parlement sal onthou word as die dag van rooi oorpakke toe rooi werksoorpakke en uniforms vir huishulpe die gewone duur pakke en tradisionele drag getroef het.

Die nuwe toetreders tot die Parlement het voor die inswering van sy rooi geklede parlementslede, voor die brons borsbeeld van die ontslape oud.pres. Nelson Mandela reg voor die Nasionale Vergadering, gesing en gedans.

Adv. Dali Mpofu, die EFF-leier in Gauteng, het gesê dié rooi drag sal in die toekoms by spesifieke simboliese geleenthede gedra word. Die party sal druk uitoefen in die Parlement om die onteiening van grond sonder vergoeding te verwesenlik. Hy sal hom ook onder meer beywer vir die nasionalisering van myne, gratis onderrig en sanitasie en om te verseker dat regeringskapasiteit verbeter. Mpofu, wat nie ’n LP gaan word nie, het partylede kom ondersteun wat vandag ingesweer word.

Madiba se kleinseun
Madiba se kleinseun, mnr. Mandla Mandela, het gesê dit is inderdaad ‘n eer om die vyfde Parlement in te gaan met sy oupa se borsbeeld wat hier verewig is. Hy het die vorige termyn die ANC in die portefeuljekomitee vir landelike ontwikkeling en grondhervorming verteenwoordig.

In die volgende paar weke sal partye hulle verteenwoordigers in die onderskeie komitees van die Nasionale Vergadering en die Nasionale Raad vir Provinsies bekendmaak.

Die ANC se jarelange verteenwoordiger in die portefeuljekomitee vir landbou, bosbou en visserye, mnr. Salam Abram, het voor die verkiesing uit die party bedank. Daar word verwag dat die DA se skaduminister van landbou, me. Annette Steyn, weer haar party hier sal verteenwoordig. Maar daar is ook ander twee moontlike kandidate wat ‘n agtergrond in die landbou het, mnre. Cameron Mackenzie en Thomas Walters. Dr. Pieter Groenewald sal waarskynlik die VF Plus se landbouwoordvoerder bly.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.09
-0.8%
Rand - Pond
20.21
-0.2%
Rand - Euro
17.74
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.59
-0.3%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,660.90
0.0%
Silwer
19.03
0.0%
Palladium
2,166.50
0.0%
Platinum
864.50
0.0%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
kom ons skryf ons eie roman
ek is n baie positiewe persoon wat altyd reg staan om my medemense te help. ek hou van die buite lewe en gaan kamp baie, jag ,visvang. en natuurlike n lekker braai. die wereld...
Looking for authentic people
Ek is lojaal Hardwerkend Hou nie van oneerlikheid nie The slower the better - ons lewe in n kits wereled waar mense te vinnig dinge wil hé Alles in die Lewe is n proses Tyd...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot