AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9356
0,00
CORN
30 Sep
-
4788
0,00
SOYA
30 Sep
-
9237
0,00
SUNS
30 Sep
-
10015
0,00
WEAT
30 Sep
-
7120
0,00
WMAZ
30 Sep
-
4818
0,00
YMAZ
30 Sep
-
4760
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Egpaar ná aanval in kluis toegesluit

’n Plaaswerker en ’n huiswerker het ná ’n plaasaanval by Villiers ’n swaargewonde boer en sy vrou uit ’n kluis in hul huis gered.

Mnr. Jannie du Plessis (64) van die plaas Gretna Green en sy vrou, Stinnie (59), is omstreeks 04:00 Sondagoggend in hul slaapkamer deur twee gewapende rowers oorval, berig Volksblad. Die aanvallers het mnr. Du Plessis sonder om enige vrae te vra in die maag geskiet.
 
Nadat mev. du Plessis die kluis opgesluit het, het hulle geld en wapens gesteel, die egpaar met draad vasgebind en hulle in die kluis toegesluit. Du Plessis is swaar gewond en sy vrou moes hom aan die lewe hou deur die wond toe te druk. ’n Plaaswerker wat koeie moes gaan melk, het onraad vermoed toe hy vroegoggend by die huis kom en het die egpaar met die hulp van ’n huiswerker bevry. Die rowers het die sleutels vir die kluis in die huis agtergelaat.
 
Die egpaar is in die Riemland-kliniek op Frankfort opgeneem waar mnr. Du Plessis vir sy wonde en sy vrou vir skok behandel is. Volgens Jana van der Merwe van Volksblad gaan dit tans glad nie goed met mnr. Du Plessis nie en hy sou vanoggend ’n tweede operasie ondergaan het.
 
Sers. Thabo Litabe, polisiewoordvoerder, het ’n beroep gedoen op enigiemand wat inligting oor die aanval het, om die Villiers-polisiekantoor by 058 821 3009 te bel.

Bron: Volksblad
 

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.09
-0.8%
Rand - Pond
20.21
-0.2%
Rand - Euro
17.74
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.59
-0.3%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,660.90
0.0%
Silwer
19.03
0.0%
Palladium
2,166.50
0.0%
Platinum
864.50
0.0%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Ek is n introvert, baie lief v die natuur
Rustige liefde volle mens wat n maat soek wat lief kan he en na mekaar kan luister, en net die lewe geniet
Lag en leef
Ek is n liefdevolle mens en sien die positiewe altyd in mense. Die lewe is te kort om ongelukkig te wees.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot