AFGRI
BEAN
29 Mrt
-
9765,2
51,20
CORN
29 Mrt
-
4152
-5,00
SOYA
29 Mrt
-
8242
-1,00
SUNS
29 Mrt
-
8800
93,00
WEAT
29 Mrt
-
6671
-19,00
WMAZ
29 Mrt
-
3854
-29,00
YMAZ
29 Mrt
-
4040
-13,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

Egpaar op plaas in Noordwes vermoor

’n Bejaarde egpaar van Noordwes is dood in hul huis aangetref en twee verdagtes word gesoek, sê die SAPD.

’n Bejaarde egpaar van Noordwes is dood in hul huis aangetref en twee verdagtes word gesoek, sê die polisie.


Luidens ’n berig op Nuus24.com is die 72-jarige mnr. Don du Plessis en sy 68-jarige vrou, Jackie, se liggame Woensdag (3 November 2011) deur ’n besoeker in hul huis gevind.


Kapt. Elsabé Augustides, woordvoerder vir die polisie op Rustenburg, sê die egpaar is in hul huis aangeval. Jackie is een keer in die kop geskiet. Hul liggame is in twee verskillende kamers gevind.


Paartjie

Augustides sê ’n Zimbabwese paartjie wat vir die egpaar gewerk het, word in verband met die moorde gesoek. “Die polisie verbind hulle met die misdaad omdat hulle ’n dag voor die lyke gevind is, verdwyn het.”


Die vrou was ’n huishulp, terwyl die man algemene werk op die plaas gedoen het.


Vier verdagtes

Intussen is vier mans Woensdag (2 November 2011) vir die moord op ’n boer van Limpopo op Rustenburg aangekeer. Luidens ’n berig op Nuus24.com sou die groep vandeesweek in die landdroshof op Thabazimbi verskyn het.


Hulle word verdink van die moord op die 50-jarige mnr. Douw Brummer wat op 11 Oktober 2011 in die agterkop geskiet is. Sy liggaam is sowat agt uur ná die voorval op die grasperk voor sy huis gevind.


Lt.kol. Ronel Otto, woordvoerder vir die polisie in Limpopo, sê twee van die verdagtes is van Mosambiek, terwyl die ander twee van Zimbabwe afkomstig is.


Bron: Nuus24


4 November 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.09
+0.4%
Rand - Pond
22.28
+0.6%
Rand - Euro
19.59
+0.5%
Rand - Aus dollar
12.09
+0.7%
Rand - Jen
0.14
+1.7%
Platinum
967.19
+0.8%
Palladium
1,433.17
+1.2%
Goud
1,965.36
-0.4%
Silwer
23.30
-0.1%
Brent-ruolie
78.65
+0.7%
Top-40
70,865
+0.6%
Alle aandele
76,480
+0.6%
Hulpbronne 10
66,658
+0.3%
Industriële 25
103,311
+1.0%
Finansiële 15
15,614
-0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wil jou lewe vereik
Ek stel belang in haar lewe. Ek het baie baie liefde Om te gee. Bereid Om by haar aan te pas en te leer
Nie net n goeie mamma,Kan n goeie vriendin ook wees
Want Ek is opregte mense. Het baie seer gekry. Ek is reguit mens. Ek is Altyd vriendelik en gee my Al's. Ek Hou daar van Om Saam mense te lag en sports te Kan hê. Ek Kyk...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot