AFGRI
BEAN
27 Sep
-
9438
0,00
CORN
27 Sep
-
4808
0,00
SOYA
27 Sep
-
9245
0,00
SUNS
27 Sep
-
9867
0,00
WEAT
27 Sep
-
7006
0,00
WMAZ
27 Sep
-
4802
0,00
YMAZ
27 Sep
-
4710
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Egpaar wreed op plaas in KZN aangerand

Nóg 'n wrede aanval is op 'n bejaarde egpaar in hul plaashuis in KZN uitgevoer. Hulle is met die dood gedreig.

Op Menseregtedag is ’n egpaar van Ixopo in KwaZulu-Natal wreed in hul plaashuis deur vier gewapende mans aangeval.

Die egpaar, mnr. Dave (65) en mev. Cheryl Biggs (58) van die plaas Sutherland is erg aangerand, aanhoudend gedreig en herinner aan die moord op mnr. Dan Knight in Oktober 2013 in Underberg, ook in KZN. Die Biggs-egpaar is vasgebind en met ’n pistool aangehou, en telkens met ’n Taser-skokstok geskok, volgens me. Lianne Ashton, hul dogter wat in Mosambiek woon.

Die indringers het die egpaar se bakkie, juwele en geweer gesteel. Die bakkie is verlate naby Underberg aangetref. Niemand is nog in hegtenis geneem nie.

Ashton het die aanval op haar ouers op ’n blog beskryf en heelwat reaksie uitgelok. “Ek reken my ouers se keuse om ootmoedig te wees het hul lewens gered. Daar is baie mense wat hoegenaamd nie hiermee saamstem nie en dit is verstaanbaar. Plaasaanvalle lê baie mense na aan die hart en my blog het dus baie woede oor plaasmoorde ontlok. Ek is bewus en sensitief  vir die feit dat alle plattelanders, swart én wit, dieselfde geweld ervaar. My skrywe is dus ’n noodkreet om hulp teen die geweld in Suid-Afrika, eerder as om ’n rassedebat aan te vuur.”

Lees Ashton se blog.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.94
+0.7%
Rand - Pond
19.35
-0.1%
Rand - Euro
17.33
+0.3%
Rand - Aus dollar
11.68
-0.0%
Rand - Jen
0.12
+0.5%
Goud
1,636.48
+0.9%
Silwer
18.63
+1.5%
Palladium
2,048.79
+0.3%
Platinum
861.50
+1.0%
Brent-ruolie
84.06
-2.5%
Top-40
57,290
0.0%
Alle aandele
63,626
0.0%
Hulpbronne 10
56,215
0.0%
Industriële 25
79,529
0.0%
Finansiële 15
13,982
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Boer soek boerin
Ek is 'n aangename persoon. Hou van mense. Lief vir diere en die natuur. Goeie humorsin. Ek is finansieël stabiel.
Time wait for no man.. neither does a good woman
Sageaarde romantiese hardwerkend Soek n lewensmaat om die lewe mee te geniet want die lewe is Kort ons Moet dit leef
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot