AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9390
34,00
CORN
30 Sep
-
4810
22,00
SOYA
30 Sep
-
9520
128,00
SUNS
30 Sep
-
10240
35,00
WEAT
30 Sep
-
7115
15,00
WMAZ
30 Sep
-
4926
34,00
YMAZ
30 Sep
-
4839
46,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Ehlers striem owerheid oor moorde

"'n Weermagoffisier verdoesel die brutale moorde op onskuldige boere subtiel deur motiewe toe te skryf aan armoede, werkloosheid en gewone misdaad, terwyl magtelose woede besig is om op te laai onder slagoffers se naasbestaandes, kennisse en die breë boeregemeenskap. Dit is net vet op die vuur. Moord is moord en daar kan geen regverdiging daarvoor wees nie."

Só het mnr. Gert Ehlers, voorsitter van TLU SA, gesê na aanleiding van die moord op mnr. Douw van Tonder, 'n 24-jarige boer van Marken. Hy is wreedaardig op sy plaas vermoor en sy vrou, Alicia, met wie hy onlangs getroud is, is ernstig aangerand. Mnr. Ehlers het gesê dit was opvallend dat geen een van die woordvoerders op die onlangse simposium van die Internasionale Sentrum vir Sekerheidstudies (ISS) oor plaasmoorde "hierdie onreg teenoor vredeliewende mense van Suid-Afrika veroordeel het nie. Koud, klinies en politiek korrek word statistieke weergegee, sinnelose afleidings gemaak en niksseggende gevolgtrekkings word vir die publiek opgedis. Die oningeligtes en naïewes word 'n rat voor die oë gedraai." Hy sê statistiek van plaasaanvalle en moorde vir 2001 is nog nie beskikbaar gestel nie. Die vraag ontstaan dus of die minister iets wegsteek. "Waarom moet die publiek rustig gehou en selfs aan die slaap gesus word? Aan die media en die publiek word bloot afleidings bekend gemaak wat 'n skewe beeld gee en die publiek mislei," het hy gesê. Mnr. Ehlers het gesê TLU SA glo dat ondersoeke deur veiligheidsmagte so oppervlakkig teen vervolgings ingestel is dat daar tot geen sinvolle gevolgtrekkings gemaak kan word nie. "Van die vrae wat op die ISS-simposium, gevra is, bewys dat sommige belanghebbendes, onder andere die Menseregtekommissie, geen bydrae tot oplossings lewer nie, maar hierdie geleenthede misbruik om agterdog teen boere te saai. Hul vrae oor verhoudings tussen swart en wit, eienaars en werkers, was onvanpas en stereotiep. By implikasie word daarop gesinspeel dat boere vir hul eie moorde verantwoordelik gehou moet word," het mnr. Ehlers gesê. "TLU SA sê vir 'n geruime tyd al die owerheid het nie die politieke wil om sy burgers teen brutale plaasaanvallers te beskerm nie. Dit het duidelik geword dat die Weermag politieke voorskrifte volg en sy grondwetlike verantwoordelikheid abdikeer om sy burgers te beskerm. Wat is die werklike rede vir die stilswye en gebrekkige optrede? Is dit kondonasie en as dit wel so is, waarom," het hy gevra.1 November 2002
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.10
-0.8%
Rand - Pond
20.18
-1.2%
Rand - Euro
17.73
-0.7%
Rand - Aus dollar
11.57
+0.8%
Rand - Jen
0.12
-0.5%
Goud
1,662.33
+0.1%
Silwer
19.03
+1.1%
Palladium
2,167.00
-1.8%
Platinum
864.26
-0.4%
Brent-ruolie
88.49
-0.9%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
soek omgee maatjie, saam rondloop maatjie, sommer stilsit maatjie
Probeer hard om 'n ware omgee christen te wees wat graag deel. Kan skuins snaaks wees en geniet goeie gesels met iemand wat ook met woorde kan speel.
Dit is tyd om my horisone te verbreedt
Ek is vriendelik, aantreklik werk baie hard en verdien n bietjie geluk in die lewe. Ek is baie romanties maar deur die jare het dit by die afterdeur uitgegaan.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot