AFGRI
BEAN
05 Okt
-
8990
-26,00
CORN
05 Okt
-
4791,2
-10,80
SOYA
05 Okt
-
9240
-25,00
SUNS
05 Okt
-
10200
-10,00
WEAT
05 Okt
-
7205
36,00
WMAZ
05 Okt
-
4952,8
36,80
YMAZ
05 Okt
-
4870
14,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Ehlers striem owerheid oor moorde

"'n Weermagoffisier verdoesel die brutale moorde op onskuldige boere subtiel deur motiewe toe te skryf aan armoede, werkloosheid en gewone misdaad, terwyl magtelose woede besig is om op te laai onder slagoffers se naasbestaandes, kennisse en die breë boeregemeenskap. Dit is net vet op die vuur. Moord is moord en daar kan geen regverdiging daarvoor wees nie."

Só het mnr. Gert Ehlers, voorsitter van TLU SA, gesê na aanleiding van die moord op mnr. Douw van Tonder, 'n 24-jarige boer van Marken. Hy is wreedaardig op sy plaas vermoor en sy vrou, Alicia, met wie hy onlangs getroud is, is ernstig aangerand.

Mnr. Ehlers het gesê dit was opvallend dat geen een van die woordvoerders op die onlangse simposium van die Internasionale Sentrum vir Sekerheidstudies (ISS) oor plaasmoorde "hierdie onreg teenoor vredeliewende mense van Suid-Afrika veroordeel het nie. Koud, klinies en politiek korrek word statistieke weergegee, sinnelose afleidings gemaak en niksseggende gevolgtrekkings word vir die publiek opgedis. Die oningeligtes en naïewes word 'n rat voor die oë gedraai." Hy sê statistiek van plaasaanvalle en moorde vir 2001 is nog nie beskikbaar gestel nie. Die vraag ontstaan dus of die minister iets wegsteek. "Waarom moet die publiek rustig gehou en selfs aan die slaap gesus word? Aan die media en die publiek word bloot afleidings bekend gemaak wat 'n skewe beeld gee en die publiek mislei," het hy gesê. Mnr. Ehlers het gesê TLU SA glo dat ondersoeke deur veiligheidsmagte so oppervlakkig teen vervolgings ingestel is dat daar tot geen sinvolle gevolgtrekkings gemaak kan word nie. "Van die vrae wat op die ISS-simposium, gevra is, bewys dat sommige belanghebbendes, onder andere die Menseregtekommissie, geen bydrae tot oplossings lewer nie, maar hierdie geleenthede misbruik om agterdog teen boere te saai. Hul vrae oor verhoudings tussen swart en wit, eienaars en werkers, was onvanpas en stereotiep. By implikasie word daarop gesinspeel dat boere vir hul eie moorde verantwoordelik gehou moet word," het mnr. Ehlers gesê. "TLU SA sê vir 'n geruime tyd al die owerheid het nie die politieke wil om sy burgers teen brutale plaasaanvallers te beskerm nie. Dit het duidelik geword dat die Weermag politieke voorskrifte volg en sy grondwetlike verantwoordelikheid abdikeer om sy burgers te beskerm. Wat is die werklike rede vir die stilswye en gebrekkige optrede? Is dit kondonasie en as dit wel so is, waarom," het hy gevra.1 November 2002
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.74
-0.6%
Rand - Pond
20.25
-0.1%
Rand - Euro
17.64
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.49
-0.2%
Rand - Jen
0.12
-0.4%
Goud
1,711.52
-0.9%
Silwer
20.64
-2.0%
Palladium
2,284.51
-1.6%
Platinum
923.10
-1.1%
Brent-ruolie
91.80
+3.2%
Top-40
59,378
-0.8%
Alle aandele
65,830
-0.7%
Hulpbronne 10
63,463
-1.7%
Industriële 25
79,678
-0.5%
Finansiële 15
14,083
+0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wil jou die mooi kant van die lewe wys
Ek is n boer van beroep maar dis nie net n beroep nie dis n passie om elke dag in die skepping te kan werk is n vooreg. Ek het n grood liefde vir die natuur en om tyd daar in te...
Die lewe is kort. Kom ons geniet dit saam.
Ek is positief, hou van likewise mense. Is mal oor close wees. Love dit om enige iets te doen saam my geliefdes. Is maklik aanpasbaar. Het nie moodswings en issues.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot