AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9356
0,00
CORN
30 Sep
-
4788
0,00
SOYA
30 Sep
-
9237
0,00
SUNS
30 Sep
-
10015
0,00
WEAT
30 Sep
-
7120
0,00
WMAZ
30 Sep
-
4818
0,00
YMAZ
30 Sep
-
4760
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Ehrenreich se huisie by die see

Die vakbondleier wat sê boere moet hul wins met werkers deel, besit twee huise: In Goodwood en op Kleinmond.

Mnr. Tony Ehrenreich, streeksekretaris van Cosatu in die Wes-Kaap, is die eienaar van 'n huis op Kleinmond, die bekende aftree-dorp naby Hermanus.

Landbou.com is in besit van dokumente wat aandui dat Anthony John Ehrenreich die geregistreerde eienaar is van Erf 6319, Kleinmond. By navraag het Ehrenreich bevestig dat hy eiendom op dié kusdorp besit.

Die betrokke huis is in 2004 teen R80 000 aangekoop. Volgens die dokument is vier verbande ten bedrae van R300 000 oor die eiendom geregistreer. Die geskatte waarde van die dubbelverdieping-huis is sowat R800 000. Die adres is Elfde Laan 33, Kleinmond.

Volgens dokumente is Anthony John Ehrenreich ook die geregistreerde eienaar van 'n huis op Erf 36157 in Goodwood, Kaapstad.

* Ná die onlangse onrus en betogings deur plaaswerkers in die Wes-Kaap het Ehrenreich in antwoord op 'n brief van Wit Boer op Landbou.com geskryf: “Ek bly in die township waar ek grootgeword het, in ’n huisie op ’n deel van my ouers se eiendom.” Hy het nie in dié skrywe sy eiendom op Kleinmond vermeld nie.

Ehrenreich het Dinsdag (4 Desember) toe die staking vir eers afgelas is ná ’n vergadering met die Minister van Landbou, Bosbou en Visserye , en ander belanghebbendes aan plaaswerkers gesê dat hulle R150 per dag betaal moet word sowel as in die wins van die plaas moet deel.

Foto hieronder: Die huis by Elfde Laan 33, Kleinmond. Foto: Google Maps

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.09
-0.8%
Rand - Pond
20.21
-0.0%
Rand - Euro
17.74
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.59
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,660.90
0.0%
Silwer
19.03
0.0%
Palladium
2,166.50
0.0%
Platinum
864.50
0.0%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Ek is n introvert, baie lief v die natuur
Rustige liefde volle mens wat n maat soek wat lief kan he en na mekaar kan luister, en net die lewe geniet
Looking for authentic people
Ek is lojaal Hardwerkend Hou nie van oneerlikheid nie The slower the better - ons lewe in n kits wereled waar mense te vinnig dinge wil hé Alles in die Lewe is n proses Tyd...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot