AFGRI
BEAN
07 Okt
-
8985
35,00
CORN
07 Okt
-
4805
-13,00
SOYA
07 Okt
-
8800
40,00
SUNS
07 Okt
-
10630
150,00
WEAT
07 Okt
-
7207
-3,00
WMAZ
07 Okt
-
5058
-2,00
YMAZ
07 Okt
-
4945
-3,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Eiers se voordele in Afrika bevorder

Kommersiële eierproduksie in Afrika moet bevorder word, want dit kan ook armoede op die vasteland help verlig.

’n Spesiale program is begin om die produksie én eet van meer eiers in Afrika te bevorder.

Angolese eet byvoorbeeld gemiddeld net drie eiers per jaar. Eiers kan 'n bydrae lewer tot beter voeding asook tot die verligting van armoede in Afrika, sê dr. Olaf Thieme, die Verenigde Nasies se Voedsel- en Landbou-organisasie (FAO) se ontwikkelingsbeampte vir lewende hawe. “Eiers voeg baie hoë waarde tot ’n dieet terwyl klein produsente ook kan deelneem aan die produksie van eiers,” het hy op 'n mediakonferensie by die pluimveekongres AVI Africa gesê.

Die doel is nie om die aanhou van ’n paar agterplaashoenders te bevorder nie, maar eerder kommersiële eierproduksie, hetsy deur klein of groot produsente, het hy gesê. Die projek word deur die FAO en die Internasionale Eierkommissie (IEC) bestuur.

Mnr. Kevin Lovell, hoof uitvoerende beampte van die Suid-Afrikaanse Pluimveevereniging (SAPV), sê eiers is die beste vorm van diereproteïen en boonop het dit nie ’n koue ketting nodig om ’n tyd lank vars te bly nie. Omdat eiers nie maklik vervoer kan word nie, is dit beter om plaaslike produksie in elke land uit te brei.

Dit help egter nie om produksie uit te brei as verbruikers nie die eiers koop nie. In die meeste Afrikalande eet mense gemiddeld 20 tot 50 eiers per jaar, in Suid-Afrika 150, in die Europese Unie 210 tot 240, en in Mexiko 360. Mnr. Vincent Guyonnet, wetenskaplike raadgewer van die IEC, sê waar mense min eiers eet, is dit waarskynlik omdat hulle nie bewus is van die voedingswaarde nie, omdat dit nie beskikbaar is nie, of omdat dit kultureel onaanvaarbaar is. In sommige lande glo mense byvoorbeeld dat swanger vroue nie eiers moet eet nie.

Guyonnet sê die SAPV gee waardevolle hulp met die program omdat die vereniging die omstandighede in Afrika verstaan. Die program word vir eers in Botswana, Malawi, Mosambiek, Zambië, Zimbabwe en Lesotho aangebied. Guyonnet sê eers wanneer bepaal is of die beginsels van die program goed genoeg werk, sal oor uitbreiding na ander lande besluit word.

Kliek net op die foto hieronder.

Byskrif: Die Internasionale Eierkommissie (IEC) en die Verenigde Nasies se Voedsel- en Landbou-organisasie (FAO) het 11 afgevaardigdes uit ses Afrikalande gedeeltelik gesubsideer om vanjaar se AVI Africa by te woon. Die doel is om die produksie en verbruik van eiers te bevorder. Hier is mnre. Vincent Guyonnet van die IEC en Kevin Lovell van die Suid-Afrikaanse Pluimveevereniging saam met dr. Olaf Thieme van die FAO by ‘n mediakonferensie oor die program. Foto: Carien Kruger eiers

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.98
+0.1%
Rand - Pond
20.16
-0.3%
Rand - Euro
17.65
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.54
+0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.1%
Goud
1,712.49
-0.0%
Silwer
20.76
+0.5%
Palladium
2,260.50
-0.1%
Platinum
930.50
+0.6%
Brent-ruolie
94.42
+1.1%
Top-40
59,193
-0.4%
Alle aandele
65,550
-0.4%
Hulpbronne 10
63,540
+0.4%
Industriële 25
79,336
-0.9%
Finansiële 15
13,969
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
n Man opsoek na n maatjie
Ek is n Christen en soek n Christen maatjie. Ek leef eenvoudig, is baie lojaal en hou van vrede in my lewe. Ek is n introvert maar kan sosiaal wees as ek moet. Ek verkies...
Om my te Ken is om my lief te he
Sag dinamiese persoon wat iemand altyd eerste stel en respekteer,. Hou van eerlike opregte mense wat nie my tyd mors nie.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot