AFGRI
BEAN
29 Sep
-
9347
7,00
CORN
29 Sep
-
4790
13,00
SOYA
29 Sep
-
9420
59,00
SUNS
29 Sep
-
10200
226,00
WEAT
29 Sep
-
7099,4
28,40
WMAZ
29 Sep
-
4885,4
3,40
YMAZ
29 Sep
-
4853,8
25,80
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Eiland het groot energie-plan

’n Eilandjie tussen Nieu-Seeland en Hawai word in 2012 die eerste om in geheel oor te skakel na die benutting van sonenergie.

Die bevolking van Tokelau, ’n klein eiland tussen Nieu-Seeland en Hawai, word in 2012 die eerste om in geheel oor te skakel na die benutting van sonenergie.

Die eilandgroep van 12 vk. km en ’n inwonertal van 1 500 is waarskynlik ook een van die eerste eilande wat weens klimaatsverandering onder die see-oppervlak gaan verdwyn.

Mnr. Faipule Foua Toloa, staatshoof van Tokelau, is een van die afgevaardigdes op die klimaatberaad in Durban. Hy sê al weet hulle dat hul eiland vernietig gaan word weens ’n styging in die seeoppervlak, kan hulle nie net stilsit nie. “Ons wil die wêreld wys dat ons ons verantwoordelikheid nakom om aardverwarming teen te werk al voer ons ’n oorlewingstryd.”

Slegs son-energie in Julie 2012

Waar diesel voorheen vir kragopwekking gebruik is, is daar nou ’n lening by Nieu-Seeland aangegaan om sonpanele te installeer. Teen Julie volgende jaar sal die mense hoofsaaklik son-energie benut.

Die landbou op die eiland bestaan hoofsaaklik uit die verbouing van piesangs, kokosneute en ’n paar ander neutsoorte. Van die inwoners hou ook varke en hoenders aan, maar vis is die stapelvoedsel.

Toloa sê daar moes ’n verbod op die invoer van kunsmis en chemikalieë geplaas word omdat dit in die see uitloog en hul visbronne bedreig. Uiterste weer wat deesdae voorkom, vernietig ook die koraalriwwe en die vis om die eilande word al hoe minder.

1 Desember 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.09
-1.4%
Rand - Pond
19.92
-2.6%
Rand - Euro
17.61
-1.4%
Rand - Aus dollar
11.68
-0.4%
Rand - Jen
0.13
-1.1%
Goud
1,647.04
-0.8%
Silwer
18.54
-1.9%
Palladium
2,190.65
+1.9%
Platinum
860.50
-0.7%
Brent-ruolie
89.32
+3.4%
Top-40
56,717
-1.2%
Alle aandele
63,062
-1.2%
Hulpbronne 10
59,228
+2.3%
Industriële 25
76,651
-2.4%
Finansiële 15
13,703
-2.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Met n kitaar in die hand en liefde in my hart
Ek is vriendelik en n aangename mens om mee tyd te spandeer en is altyd besig om te lag. Ek stel altyd belang om te luister na ander se lewens stories
I Just love my life..... What about you....
I am a Lady with strong values in life. What you see is what you get. A plain Jane. Love the outdoor and try to make the best of each day. Elke nuwe dag is net geleen vir ons....
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot