AFGRI
BEAN
27 Sep
-
9432
-6,00
CORN
27 Sep
-
4757
-51,00
SOYA
27 Sep
-
9400
22,00
SUNS
27 Sep
-
9895
-73,00
WEAT
27 Sep
-
7055
-3,00
WMAZ
27 Sep
-
4842
-24,00
YMAZ
27 Sep
-
4775
-23,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Ekonome moet deel word van navorsing

Suid-Afrika het te kampe met ernstige sosiale, politieke en ekonomiese probleme - ook in die landbou. Ongelykhede van die verlede word voorgesit en armoede word al hoe groter.

Prof. Johan Kirsten, voorsitter van die Landbou-ekonomie vereniging van Suid-Afrika (Levsa), het op dié vereniging se konferensie in Bloemfontein gesê dit het noodsaaklik geword om die kulturele gaping in Suid-Afrika te oorbrug.

In die hele Afrika suid van die Sahara kom ernstige armoede op die platteland voor. Die landbou kan 'n groot rol speel in die verligting van dié armoede, maar regerings en ontwikkelingsagentskappe se beleggings in die landbou neem af.

In Suid-Afrika is toestande nie gunstig vir kleinboere nie en veranderings op die markte kan hulle verder uitsluit.

'n Uitdaging vir landbou-ekonome is om deel te word van navorsing en die daaglikse lewe van die mense om meer bewus te word van hul waardes.

Mnr. Mann Oelrich, Vrystaatse LUR vir Landbou, het gesê vrede is nodig vir ontwikkeling in Afrika. As die New Partnership for Africa's Development (Nepad) moet slaag, sal oorloë op die vasteland eers stopgesit moet word. Dit sal net gebeur as mense genoeg kos het. As mense honger is, sal daar nie vrede wees nie.

Te min geld is beskikbaar vir ontwikkeling, daarom moet mense vaardighede geleer word sodat hulle hul eie kos kan produseer. Grondhervorming moet ook volhoubaar wees, anders gaan dit nie slaag nie en sal dit net 'n gat wees waarin die geld verdwyn.

Nuwe navorsing, markte en kontakte is nodig om Nepad te laat slaag. Dit is 'n bewys dat 'n mens nie in isolasie kan funksioneer nie.

4 Oktober 2002

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.99
+0.4%
Rand - Pond
19.42
-0.5%
Rand - Euro
17.29
+0.5%
Rand - Aus dollar
11.66
+0.2%
Rand - Jen
0.12
+0.3%
Goud
1,633.19
+0.7%
Silwer
18.58
+1.2%
Palladium
2,049.00
+0.3%
Platinum
859.50
+0.8%
Brent-ruolie
84.06
-2.5%
Top-40
57,241
-0.1%
Alle aandele
63,592
-0.1%
Hulpbronne 10
55,982
-0.4%
Industriële 25
79,386
-0.2%
Finansiële 15
14,050
+0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Dont do today what u can do tomorrow
Stap die myl Aandagafleibaar Wil nog leer kitesurf Mal oor golf en seil Gee mekaar spasie Friend for life Never doublecross
"Kom ons skryf ons eie roman."
Ek is n baie positiewe mens met n hart van goud. Ek het n passie vir mense en hou daarvan om nuwe mense te ontmoet. Ek staan uit vir wat ek in glo. Ek geniet die buitelig lewe ....
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot