AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9390
34,00
CORN
30 Sep
-
4810
22,00
SOYA
30 Sep
-
9520
128,00
SUNS
30 Sep
-
10240
35,00
WEAT
30 Sep
-
7115
15,00
WMAZ
30 Sep
-
4926
34,00
YMAZ
30 Sep
-
4839
46,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Ekonoom verwag meer arbeidsonrus

As arbeidskwessies in Suid-Afrika nie aangepak word nie, sal dit die land se ekonomie groot skade berokken.

Meer opstande en stakings word in die komende jaar in Suid-Afrika verwag, met die arbeidsonrus wat reeds “groot skade” aan die land se ekonomie en internasionale beeld aangerig het. Mnr. Dawie Roodt, senior ekonoom by die Efficient-groep, voorspel dat die stakings en onrus spesifiek in die mynbou-, vervoer- en landbousektor sal voorkom.

Tydens Monsanto se 2013-konferensie het Roodt opgemerk dat die onrus en stakings een van die redes is waarom die land se ekonomiese gradering die afgelope paar maande deur internasionale maatskappye verlaag is. “Dit gaan nie oor die syfers nie, dit gaan oor politiek, arbeidsverhoudinge en uitsprake deur politici en ministers.”

Die rand, rentekoerse en China
Volgens Roodt se berekeninge gaan die rand vanjaar op ’n wye vlak beweeg, met die sterkste vlak sowat R7,81 teenoor die dollar en die swakste vlak rondom R9,27 per dollar. Hy verwag dat die Reserwebank die land se rentekoerse tot die tweede kwartaal van volgende jaar onverandered sal hou. “En ek dink dat sou hulle dit verander en verhoog, sal daar politieke teenkanting wees.”

China, Indië en ander ontwikkelende lande gaan volgens Roodt in die komende 20 jaar die dryfvere agter die wêreld se ekonomiese groei wees. Die grootste rede daarvoor is die groeiende bevolkings van dié lande, wat nie dieselfde skuldvlakke as dié van ontwikkelde lande het nie.

Die volgende twee jaar gaan goeie jare wees, maar Roodt verwag dat oorloë en dies meer op globale vlak daarna meer gereeld sal voorkom. “Maar een ding is seker, oor die volgende 50 jaar gaan daar miljarde mense wees wat verbruikers gaan wil wees en julle (die boere) se produkte sal wil koop en eet.”

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.10
-0.8%
Rand - Pond
20.18
-1.2%
Rand - Euro
17.73
-0.7%
Rand - Aus dollar
11.57
+0.8%
Rand - Jen
0.12
-0.5%
Goud
1,662.33
+0.1%
Silwer
19.03
+1.1%
Palladium
2,167.00
-1.8%
Platinum
864.26
-0.4%
Brent-ruolie
88.49
-0.9%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
soek omgee maatjie, saam rondloop maatjie, sommer stilsit maatjie
Probeer hard om 'n ware omgee christen te wees wat graag deel. Kan skuins snaaks wees en geniet goeie gesels met iemand wat ook met woorde kan speel.
Dit is tyd om my horisone te verbreedt
Ek is vriendelik, aantreklik werk baie hard en verdien n bietjie geluk in die lewe. Ek is baie romanties maar deur die jare het dit by die afterdeur uitgegaan.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot