AFGRI
BEAN
07 Feb
-
9885
16,00
CORN
07 Feb
-
4639
28,00
SOYA
07 Feb
-
8750
-38,00
SUNS
07 Feb
-
10130
-10,00
WEAT
07 Feb
-
6814
47,00
WMAZ
07 Feb
-
4289
-22,00
YMAZ
07 Feb
-
4425
-19,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
27 Jan
-
173,81
-3,89
Ave Wool - RWS
27 Jan
-
189,08
-2,38
Beeste A2/3
27 Jan
-
56,35
-0,03
Beeste AB2/3
27 Jan
-
54,84
0,37
Beeste B2/3
27 Jan
-
52,6
0,97
Beeste C2/3
27 Jan
-
51,89
2,33
Bevrore Hoender
27 Jan
-
34,13
0,07
Bokkies (onder 30 kg)
27 Jan
-
64,42
3,65
Bokooie
27 Jan
-
42,56
5,65
Groot (meer as 40 kg)
27 Jan
-
44,53
13,49
Hoender (IQF)
27 Jan
-
32,16
0,07
Medium (30-40kg)
27 Jan
-
55,48
8,33
Pork Average
27 Jan
-
36,34
0,63
Poultry Average
27 Jan
-
33,37
0,02
Skaap A2/3
27 Jan
-
84,06
-1,32
Skaap AB2/3
27 Jan
-
83,25
7,84
Skaap B2/3
27 Jan
-
69,31
3,51
Skaap C2/3
27 Jan
-
64,52
-3,23
Speenkalf
27 Jan
-
36,72
1,00
Spekvarke
27 Jan
-
36,59
-0,22
Stoorlammers
27 Jan
-
38,46
-0,54
Varkwors
27 Jan
-
29,16
0,28
Vars Hoender
27 Jan
-
33,83
-0,09
Vleisvarke
27 Jan
-
36,3
0,71

Ekovriendelike wyn raak beter, gewilder

Die wynlandgoed La Motte is vereer vir sy omgewings- en mensvriendelike boerderypraktyke.

Die Franschhoekse landgoed La Motte is die wynplaas met die beste omgewings- en mensvriendelike boerderypraktyke, aldus die beoordelaars van die agtste Nedbank Groen Wyn-kompetisie.

Die plaas is ook as ’n leier in die ontwikkeling van die gemeenskap aangewys. Anders as by ander wynkompetisies het die beoordelaars nie net die produk in die bottel in ag geneem nie, maar ook die welstand van die plaaswerkers en hul omliggende gemeenskappe, asook die invloed wat die boerdery op die omgewing het.

Mnr. Duimpie Bayly, een van die beoordelaars en voorsitter van die Biodiversiteit-en-wyninisiatief, het op die prysuitdeling op Stellenbosch gesê die gehalte van die organiese en omgewingsvriendelike wyn wat vir die kompetisie ingeskryf is, het die afgelope paar jaar aansienlik verbeter.

“Dit is omdat die wingerde verbeter het. ’n Wynmaker is nie ’n towenaar nie – hy of sy kan nie toor met swak druiwe nie. Dit is goed om die vooruitgang te sien. Dit is ook ongelooflik om te sien hoe plase aanpas by klimaatsverandering en gereed maak vir die toekoms.”

Hoofstroom

Lourensford is aangewys as die leier in energiebewaring, terwyl Paul Cluver die leier in waterbewaring is. Bartinney lei op die gebied van ekotoerisme. Altesaam 120 wyne is in twee kategorieë, naamlik organise wyn en geïntegreerde wynproduksie, beoordeel.

Me. Fiona McDonald, leier van die beoordelaarspaneel, sê die graderingsagentskap Moody’s het Suid-Afrika in September vanjaar as die snelgroeiendste groen ekonomie in die wêreld aangewys. “Enigiets groen, organies, omgewings- of ekovriendelik het hoofstroom geraak.”

Verbruikers is deesdae ook inskikliker om ’n premieprys te betaal vir meer omgewingsvriendelike produkte. Sy sê die natuurlike en organiese wyne se sulfaatprofiele verbeter en dit toon meer vrugsuiwerheid. “Moenie apologeties daaroor wees nie. Bemarking is belangrik, maar gehalte bly egter die sleutel. Mense proe dít wat in hul glas is, maar dan leun hulle altyd weer na gehalte. Die feit dat ’n produk organies is, is net ’n bonus.”

Earthboard Cabernet Sauvignon Organic 2015 is as die beoordelaars se gunstelingrooiwyn, asook as die algehele wenner in die organiese kategorie aangewys. In die kategorie vir geïntegreerde wynproduksie het Paul Cluver se Edellaatoes 2014 die kroon gedra.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.58
+0.4%
Rand - Pond
21.18
+0.3%
Rand - Euro
18.85
+0.5%
Rand - Aus dollar
12.21
-0.4%
Rand - Jen
0.13
-0.6%
Platinum
972.03
-0.2%
Palladium
1,648.06
+3.1%
Goud
1,869.04
+0.1%
Silwer
22.13
-0.6%
Brent-ruolie
80.99
+1.3%
Top-40
73,434
-0.1%
Alle aandele
79,534
-0.1%
Hulpbronne 10
74,594
+0.7%
Industriële 25
102,656
-0.5%
Finansiële 15
16,333
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Enkel en soekend
Ek is lewenslustig en vriendelik hulpvaardig hou van die buite lewe kamp bosveld see en sport is n goeie luisteraar
Plat op aarde boeremeisie opsoek na liefde
Ek het 'n hart van goud, mal oor diere, het' n liefde vir kinders, hou van kosmaak, bak, visvang, naweke weg ens.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot