AFGRI
BEAN
06 Okt
-
8935
-92,00
CORN
06 Okt
-
4823,2
28,20
SOYA
06 Okt
-
9535
270,00
SUNS
06 Okt
-
9720
235,00
WEAT
06 Okt
-
7210
18,00
WMAZ
06 Okt
-
4971
100,00
YMAZ
06 Okt
-
4850
81,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

El Niño dalk weer op weerkaarte

Kanse lyk goed dat 'n El Niño-verskynsel, wat gewoonlik nege tot 12 maande duur, weer vanjaar kan toeslaan.

Ná 'n afwesigheid van vier jaar lyk dit of ’n El Niño-verskynsel weer gereed is om vanjaar sy merk op die wêreld se weerkaarte te maak.

Hoe intens en presies wanneer dit gaan wees, is egter nog onseker. Weerkundiges verwag om in die volgende paar weke groter duidelikheid daaroor te kry namate die verskynsel ontvou . . . al dan nie.

El Niño-verskynsels kom in die algemeen elke twee tot sewe jaar voor en gaan dikwels, hoewel nie altyd nie, met laer as normale reënval en hoër as normale temperature in Suid-Afrika se somerreënvalstreke gepaard. Die Europese sentrum vir mediumtermynweervoorspellings, een van die internasionale instellings wat voorspellings daaroor doen, se modelle wys 'n kans van 90% op 'n El Niño-verskynsel vanjaar. Ander vooruitskouingsmodelle, van die Universiteit van Columbia in Amerika se International Research Institute (IRI) en die Amerikaanse regering se National Oceanic and Atmospheric Administration, toon ’n kans van 70% dat ’n El Niño al in ons winter gaan voorkom en 'n kans van 80% dat dit in die lente of somer gaan begin.

Australië se meteorologieburo meen daar is ’n kans van minstens 70% dat ’n El Niño vanjaar al gaan begin. Dié buro se voorspellers meen 'n patroon behoort teen Augustus duidelik te wees. Die voorspellings kom te midde van stygende see-oppervlaktemperature die afgelope paar maande in die Stille Oseaan.

Die vorige El Niño-verskynsel was in 2009/’10. Sedertdien het sy suster-verskynsel La Niña aanvanklik geheers, waarna die indeks wat op die stand van ’n El Niño of ’n La Niña dui, vir baie lank rondom die neutrale vlak beweeg het. Sedert vroeg in 1950 het 22 El Niñoverskynsels al voorgekom. Daarvan was agt swak, nog agt was middelmatig en die res (in 1957/’58, 1965/’66, 1972/’73, 1982/’83, 1987/’88 en 1997/’98) was intens.

Die een wat vanaf Mei 1997 tot April 1998 geheers het, was die heel sterkte en langste op rekord. El Niño- en La Niña-siklusse is geneig om in vanaf Desember tot Februarie hul hoogtepunt te bereik. Dit duur tipies van nege tot 12 maande, maar vorige siklusse het al tot so lank as twee jaar geduur.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.92
-0.8%
Rand - Pond
20.02
+0.6%
Rand - Euro
17.58
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.51
+0.3%
Rand - Jen
0.12
-0.6%
Goud
1,713.41
-0.2%
Silwer
20.62
-0.1%
Palladium
2,272.04
+0.6%
Platinum
924.72
+0.3%
Brent-ruolie
93.37
+1.7%
Top-40
59,416
+0.4%
Alle aandele
65,833
+0.3%
Hulpbronne 10
63,279
-0.6%
Industriële 25
80,027
+1.0%
Finansiële 15
13,997
+0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Op soek na my "one and only"
Ek is Afrikaans maar gaan die volgende in Engels skryf. Hi. I'm Johan. I'm successful, love my job and content with life. Love music, food and love the beach. and my...
Dis tyd om te leef!!!!
Ek is reg om my beste maatjie te ontmoet. Ek het baie liefde om te gee vir die regte mens, ek is die vrou wat vir jou 'n sexy briefie in die sak van jou baadjie los om...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot