AFGRI
BEAN
28 Sep
-
9423
0,00
CORN
28 Sep
-
4756
0,00
SOYA
28 Sep
-
9247
0,00
SUNS
28 Sep
-
9708
0,00
WEAT
28 Sep
-
7006
0,00
WMAZ
28 Sep
-
4779
0,00
YMAZ
28 Sep
-
4682
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

El Niño wurg ook vir Omnia Kunsmis

El Niño het ook sake vir landboubesighede omver gewerp, wys Omnia Kunsmis se syfers.

Die Omnia-groep se landbou-afdeling het weens El Niño 'n moeilike boekjaar gehad.

Volgens die groep se jaarresultate vir die jaar tot 31 Maart 2016 het die afdeling egter daarin geslaag om sy inkomste met 13% te laat styg, ondanks 'n 4%-daling in volume en 22%-daling in hektare waarop somergewasse geplant is.

Die afdeling kon goeie groei in volume in Afrika behaal.

Die groep as geheel se inkomste was stabiel op R16,8 miljard, met die landbou-afdeling se beter prestasie wat deur swakker prestasies in die myn- en chemiese afdelings teengewerk is.

Die groep se bedryfswins het met 19% tot R1,189 miljard gedaal en sy bruto wins met 14% tot R3,405 miljard weens laer volume in al drie sy afdelings.

Mnr. Rod Humphris, uitvoerende hoof, is danksy verwagte beter weerstoestande versigtig optimisties oor vooruitsigte.

“Die plaaslike en internasionale landbou-afdelings is gereed vir goeie prestasie met rekord-hoë produkpryse en die vooruitsigte van 'n normale plantseisoen vanjaar.”

Humphris sê ook vordering wat die afdeling gemaak het met die vestiging van nuwe kunsmismarkte, veral in die Kaap, kan volumegroei dryf.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.14
-0.7%
Rand - Pond
19.36
-0.1%
Rand - Euro
17.33
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.59
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.8%
Goud
1,624.86
-0.3%
Silwer
18.18
-1.1%
Palladium
2,066.50
-0.5%
Platinum
848.50
-0.6%
Brent-ruolie
86.27
+2.6%
Top-40
57,621
0.0%
Alle aandele
64,026
0.0%
Hulpbronne 10
56,997
0.0%
Industriële 25
79,272
0.0%
Finansiële 15
14,209
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Bleh
Plat op die aarde tipe mens soek n maatjie om dinge saak te doen🤭🙃en dinge saam meer te geniet
Geloof, Hoop, Liefde
Ek is sag en liefdevol, n omgee en hartsmens, wat lief is vir die natuur, diere, kinders en oumense. Ek hou van lag, selfs vir myself en kan lekker jonk van gees wees en steeds...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot