AFGRI
BEAN
26 Sep
-
9434
-76,00
CORN
26 Sep
-
4805
-4,00
SOYA
26 Sep
-
9399
-67,00
SUNS
26 Sep
-
9980
-226,00
WEAT
26 Sep
-
7069
52,00
WMAZ
26 Sep
-
4870
13,00
YMAZ
26 Sep
-
4800
12,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Elf vermeende stropers vasgetrap

Elf vermeende renosterstropers is op ’n wildplaas in Limpopo en in die Kruger-wildtuin aangekeer.

’n Deurbraak is gemaak in die stryd teen renosterstropery. Die land het vanjaar reeds 146 van dié diere verloor. Elf vermeende stropers is die naweek op ’n wildplaas naby Lephalale en in die Kruger-wildtuin aangekeer.

Nege van die verdagtes is op die plaas in hegtenis geneem. Hulle word verbind met ’n voorval twee maande gelede waartydens ’n kalf ook doodgemaak is. Die Polisie het luidens ’n berig in Volksblad toegeslaan nadat die groep ’n stuk veld aan die brand gesteek het in ’n poging om die diere na ’n bepaalde punt te jaag waar hulle geskiet en onthoring kon word.

’n Kamera, kragopwekker en voertuie
Brig. Hangwai Mulaudzi, polisiewoordvoerder, sê ’n kamera met foto’s van die plaas, die renosters en die eienaars, toerusting om die diere te onthoring, ’n kragopwekker en twee voertuie is in die groep se besit gevind. Die groep het tydens die vorige voorval glo dieselfde werkswyse gevolg.

Die ander twee verdagtes is in die wildtuin vasgetrek met ’n .458 jaggeweer en ’n byl in hulle besit. Die elf verdagtes kom van Zimbabwe en Mosambiek.

Volgens die statistieke wat die Departement van Omgewingsake verlede week oor die eerste 65 dae van die jaar aangekondig het, is een renoster elke vyf uur in die land doodgemaak.

Bron: Volksblad

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.03
-0.4%
Rand - Pond
19.56
-0.9%
Rand - Euro
17.42
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.72
-0.2%
Rand - Jen
0.13
-0.2%
Goud
1,645.23
+0.1%
Silwer
18.82
-0.3%
Palladium
2,067.50
-0.3%
Platinum
863.00
+0.5%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
56,614
-0.9%
Alle aandele
62,901
-0.8%
Hulpbronne 10
55,481
-1.5%
Industriële 25
78,562
+0.2%
Finansiële 15
13,864
-2.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Great humor and still have a lot to offer to a sincere person
Let's meet and you can decide. I don't want to pretend or mislead a potential partner. What you see is who I am. Ek is God se kind en dit is nie eers onderhandelbaar...
"Kom ons skryf ons eie roman."
Ek is n baie positiewe mens met n hart van goud. Ek het n passie vir mense en hou daarvan om nuwe mense te ontmoet. Ek staan uit vir wat ek in glo. Ek geniet die buitelig lewe ....
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot