AFGRI
BEAN
04 Okt
-
9192
-138,00
CORN
04 Okt
-
4891
-69,00
SOYA
04 Okt
-
9287
-78,00
SUNS
04 Okt
-
10215
35,00
WEAT
04 Okt
-
7166
-33,00
WMAZ
04 Okt
-
4923
-61,00
YMAZ
04 Okt
-
4868
-62,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Elgin, Grabouw lok nou wynboere

Elgin en Grabouw – met sy tradisionale vrugteplase – kom nou in die visier van kopers wat wyn wil verbou.

Plaaskopers in die Elgin-Grabouw-vallei is nie meer net op soek na vrugteplase nie, maar moontlikhede om wyn en olywe te verbou is nou ook in hul visier.

Mnr. Peté Kotzé, Seeff-agent in die omgewing, is bekend vir sy vrugteplase, en ook g’n wonder nie want die gebied produseer sowat 60% van die land se jaarlikse appeloes, waarvan baie uitgevoer word.

Maar die Mediterreense klimaat hier maak die vallei volgens hom ook baie geskik vir die verbouing van wyn en olywe.

Die gebied begin ‘n goeie reputasie opbou vir die hoë gehalte van sy koelklimaatwyne, soos Sauvignon Blanc en Pinot Noir, sê Kotzé.

Paul Cluver-wyne is een van die bekende handelsmerke op die Elgin-valleiwynroete.

Wanneer dit by olyfplase kom, skep dié soort boerdery nuwe eiendomsmoontlikhede.

“Die wonderlike ding van olyfboerdery is dat dit nuwe geleenthede bied wat wissel van kleinskaalse boerdery, om byvoorbeeld olywe, olies en ander produkte met boetiek-etikette te produseer, tot grootskaalse kommersiële olyfboerdery.

“Terwyl ‘n groot kommersiële plaas nou enigiets van R20 miljoen tot R40 miljoen of meer kan kos, is daar talle kleiner plase wat minder as R10 miljoen kos.”

Volgens Kotzé het die potensiaal vir olyfplase in die Wes-Kaap die laaste twee jaar al meer aandag gekry. Dit is een van die bedrywe wat die vinnigste groei en volgens die Vereniging vir die Suid-Afrikaanse Olyfbedryf het produksie die afgelope vier jaar verdubbel op grond van ‘n sterk vraag na olyfolie en olyfprodukte.

Kotzé sê hy bemark nou ‘n skaars soort olyfplaas: dit is 1,1 ha groot, geleë in die Vyeboom-gebied en die prys, wat die bestaande infrastruktuur insluit, is R3,75 miljoen.

Die plaas het sy eie water, is naby ‘n private skool geleë, het goeie sekuriteit,  en die huis het onder meer vier slaapkamers en ‘n kantoor.

Kotzé sê kopers wat in die vallei koop, hou daarvan dat dit naby Kaapstad is.

Dit is tussen die Hottentots-Hollandberge en bied ‘n mooi landskap met golwende landbou-lande en groot wouddele tussenin.

Die omgewing bied oor verskeie feeste, gebeure en markte wat besoekers lok.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.63
+1.2%
Rand - Pond
20.23
-0.2%
Rand - Euro
17.61
-0.5%
Rand - Aus dollar
11.47
+1.3%
Rand - Jen
0.12
+0.8%
Goud
1,726.04
+1.5%
Silwer
21.05
+1.6%
Palladium
2,321.00
+4.3%
Platinum
934.50
+3.3%
Brent-ruolie
88.86
+4.2%
Top-40
59,840
+3.3%
Alle aandele
66,313
+3.2%
Hulpbronne 10
64,568
+4.5%
Industriële 25
80,073
+3.2%
Finansiële 15
14,053
+1.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Verhouding moet op vertroue en eerlikheid gebou word, volkome ramantiek die beloning.
Leer my ken as nederig en 'n maklike persoon met christelike waardes sonder aanstelligheid wat vrede en liefde koester. Ek hou van kampeer met die karavaan en in die natuur...
Believe in yourself..not everyone is the same.
Vriendlike. spontaan en liefde vol. kan met enige persoon oor die weg kom. vis vang. braai. kamp. kos maak en bak. geniet bomfire. hou van dans.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot