AFGRI
BEAN
03 Okt
-
9080
-304,00
CORN
03 Okt
-
4881
84,00
SOYA
03 Okt
-
9369,8
-117,20
SUNS
03 Okt
-
10190
-62,00
WEAT
03 Okt
-
7199
84,00
WMAZ
03 Okt
-
4987
59,00
YMAZ
03 Okt
-
4926,2
38,20
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Elsenburg kraai koning by rugbyweek

Elsenburg Landboukollege se rugbyspan het vanjaar se Pannaar Saad Landboukollege Rugbyweek wat van 28 Junie tot 5 Julie by die Landboukollege Potchefstroom gehou is. Hulle het die gashere 13-7 geklop.

Elsenburg Landboukollege se rugbyspan het vanjaar se Pannaar Saad Landboukollege Rugbyweek wat van 28 Junie tot 5 Julie by die Landboukollege Potchefstroom gehou is. Hulle het die gashere 13-7 geklop.

Elsenburg was ook die grootste

trofeewenner. Dié span en individuele spelers het vyf trofeë verower en een

met Potchefstroom gedeel.

Spanne van die landboukolleges Potchefstroom, Elsenburg, Cedara, Laeveld, Grootfontein, Saasveld, Fort Cox, Tigers ('n uitnodigingspan van Promosa, Potchefstroom) en 'n  PANNAR XV het deelgeneem. Volledige uitslae - met speler van die wedstryd in hakies - is soos volg:

28 Junie:

Potchefstroom klop Saasveld 34-14 (Schalk Pienaar - Potch)
28 Junie:

Laeveld klop Grootfontein 14-5 (Hansie Grobler - Laeveld)
28 Junie:

Elsenburg klop Cedara 81-0 (G. van Wyk - Elsenburg)
29 Junie:

Tigers speel 11-11 gelykop met Fort Cox (M. Vuyisa - Fort Cox)
29

Junie:

Laeveld klop Cedara 21-5 Z Kotze (Laeveld)
29 Junie:

Elsenburg klop Saasveld 32-5 (W. Graff - Saasveld)
29 Junie:

Potchefstroom klop Grootfontein 64-3 (Phillip van der Merwe - Potch)
1 Julie:

Saasveld klop Cedara 38-3 (DuRandt Gerber - Saasveld)
1 Julie:

Pannar XV klop Fort Cox 50-0 (M. Vuyisa - Fort Cox)
3 Julie:

Potchefstroom klop Cedara 61-3 (Phillip van der Merwe - Potch)
3

Julie:

Saasveld klop Grootfontein 36-3 (Callie Jordaan - Saasveld)
3 Julie:

Elsenburg klop Laeveld 74-0 (Eric Brown - Elsenburg)
5 Julie:

Grootfontein klop Cedara 22-20 (Eben du Plessis - Grootfontein)
5 Julie:

Saasveld klop Laeveld 55-7 (Jannie Oosthuizen - Saasveld)
5 Julie:

Elsenburg klop Potchefstroom 13-7 (Wessel van Niekerk - Potch)

Trofeë

  • IPJ DU PLESSIS TROFEE (Toernooiwenners): Elsenburg

  • GLEN BEKER (Naaswenners): Potchefstroom

  • PIET DE JAGER BEKER (Plaatfinaal wenners): Grootfontein

  • BOLAND BANK TROFEE (mees konstruktiewe rugby): Elsenburg

  • LOUIS LUYT TROFEE (meeste drieë): Elsenburg

  • JOE VENTER TROFEE (Beste voorspeler): Witjan van der Merwe (Elsenburg)

  • PANNAR TROFEE (Beste agterspeler): Jan-Hendrik Visser (Elsenburg)

  • WILLIE V ZYL TROFEE (beste wedstryd): Elsenburg en Potchefstroom

    Die volgende spelers is opgeneem in die SA Landboukolleges Nasionale Span:

    Vaskopstut: Zander Kotze (Laeveld)

    Haker: Wessel van Niekerk (Potch)

    Loskopstut: Jaco Hamilton (Potch)

    Slot: Pieter du Toit (Elsenburg)

    Slot: Schalk Pienaar (Potch)

    Loskop flank: Klaas Venter (Potch)

    Vaskop flank: Witjan vd Merwe (Elsenburg)

    Agsteman: Warren Graff (Saasveld)

    Skrumskakel: Hansie Grobler (Laeveld)

    Losskakel: Darren Gerber (Saasveld)

    Vleuel: Eric Brown (Elsenburg)

    Senter: Ryno Palm ( Elsenburg)

    Senter: Jan-Hendrik Visser (Elsenburg)

    Vleuel: Andries Volgraaf (Elsenburg)

    Heelagter: Phillip van der Merwe (Potch)

    RESERWES: Johan Jordaan

    (Elsenburg), Phillip Terblanche (Saasveld), Callie Jordaan (Saasveld), Gert van Wyk (Elsenburg), Henno Stoffberg (Elsenburg), Danie Geldenhuys (Elsenburg), Marnus de Jager (Saasveld). 

    Die SA Landboukollegesspan het 'n oefenweek by die Pampoenboere vanaf 8 tot 12 Julie. Hulle speel op 10 Julie teen die Valke op Boksburg. Die wedstryd begin om 19:00. Op Vrydag, 12 Julie, speel hulle op Potch teen die Luiperds. Die spanbestuurder is Johan Kock (Pampoenboere), die afrigter is Bul du Toit (Pampoenboere) en die hulp-afrigter, is J Wernich (PUK Rugby-instituut).

  • Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
    Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
    Teken in
    Smalls

    Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

    Sien meer
    Rand - Dollar
    17.85
    +1.2%
    Rand - Pond
    20.16
    +0.0%
    Rand - Euro
    17.56
    +0.7%
    Rand - Aus dollar
    11.63
    -0.5%
    Rand - Jen
    0.12
    +1.0%
    Goud
    1,690.52
    +1.8%
    Silwer
    20.41
    +7.3%
    Palladium
    2,247.50
    +3.7%
    Platinum
    901.00
    +4.2%
    Brent-ruolie
    85.14
    -2.4%
    Top-40
    57,850
    +0.8%
    Alle aandele
    64,227
    +0.8%
    Hulpbronne 10
    61,646
    +2.4%
    Industriële 25
    77,524
    +0.2%
    Finansiële 15
    13,816
    +0.1%
    Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
    Besoek ons winkel!

    Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

    Besoek LBW-winkel
    Opsitkers
    Boerseun soek na liefde
    Ek is a baie spontane ,liefdevolle mens hou van mense om mee te komenikeeren soek na die liefde van my lewe om saam my op die plaas te kan kom bly
    Boeremeisie wat nie in die stad sal aard nie
    Ek is n kind van God, n ekstrovert wat n sagte hart het. Ek hou van dans, vis vang, grond onder my voete en die buitelewe. Ek is op my gelukkigste in my skaapkraal. Ek is...
    Vind jou perfekte maat nou!
    Ek is 'n:
    Op soek na:
    Ouderdomsgroep: tot