AFGRI
BEAN
05 Des
-
9261,2
24,20
CORN
05 Des
-
4419
-92,00
SOYA
05 Des
-
8970
65,00
SUNS
05 Des
-
10625
-187,00
WEAT
05 Des
-
6700
-16,00
WMAZ
05 Des
-
4970,8
-93,20
YMAZ
05 Des
-
4820
-88,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Energie-reus kry Afrika-hoofkantoor

Senior bestuurders van Cummins Inc., die Amerikaanse energie-reus, het ’n hoofkantoor in Afrika geopen.

Senior bestuurders van Cummins Inc., die Amerikaanse energie-reus, het ’n hoofkantoor in Afrika geopen. Die groep fokus spesifiek op die kragopwekkings-, myn-, vervoer- en landboubedryf.


Luidens ’n verklaring is die kantoor in Woodmead in Johannesburg geopen. Die groep het in Januarie vanjaar ’n strategie van stapel gestuur om hul voetspoor in Afrika uit te brei en te versterk.


Mnr. Tom Linebarger, voorsitter en hoof uitvoerende beampte van die maatskappy, sê hulle wil veral met hul Afrika-strategie op Suid-Afrika fokus.


“Suid-Afrika hou groot beloftes vir Cummins se mark in en ons wil die leiers wees in die verskaffing van dienste en produkte wat in die land en streek se unieke behoeftes voorsien.”


Potensiële mark van $1 miljard

Suider-Afrika is ’n belangrike mark vir die groep met ‘n potensiële mark van meer as $1 miljard (sowat R7 miljard). Hulle besit tans 12 verspreidingsentrums in die streek, en is reeds sedert 1946 in die Suid-Afrikaanse mark teenwoordig.


Die groep se doelwit is om teen 2015 sy verkope in Suid-Afrika tot R2 miljard op te stoot, en hulle mik om verkope ter waarde van $2 miljard (sowat R14 miljard) teen 2020 op die vasteland te bereik.


Sowat 1000 werknemers werk tans by die 25 fasiliteite wat die groep in Afrika het en jaarlikse verkope beloop tans $264 miljoen. Sleutelmarkte is besig om uit te brei en teen 2020 sal kragopwekking na verwagting die $6 miljard-merk verbysteek, met mynwese en filtrasie kort op sy hakke met $1 miljard en $500 miljoen onderskeidelik.


Linebarger sê meer as die helfte van die maatskappy se inkomste word tans buite die grense van Amerika gegenereer, derhalwe verstaan hulle hoe belangrik dit is om die plaaslike ekonomieë en talent in ag te neem om suksesvol te wees.


3 Junie 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.24
+1.7%
Rand - Pond
21.18
+0.7%
Rand - Euro
18.21
+0.5%
Rand - Aus dollar
11.73
+0.4%
Rand - Jen
0.13
+1.5%
Goud
1,795.61
-0.2%
Silwer
23.02
-0.6%
Palladium
1,916.37
+0.9%
Platinum
1,027.67
+0.8%
Brent-ruolie
85.57
-1.5%
Top-40
69,274
+1.5%
Alle aandele
75,414
+1.5%
Hulpbronne 10
75,216
+1.6%
Industriële 25
92,485
+1.0%
Finansiële 15
15,832
+2.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Goeie
Goeie sin vir himor, baie eerlik, hou van die bosveld dan die see en wil net mens wees. en lewe nie alleen oud word Nie.
Flambojante Groen oog boerenooi
Ek is n passievolle optimis, romanties, n hart vir mense, weet wat ek wil he, ek is nie n opsie maar n prioriteit, goedversorg, hou van lag, soms n malkop maar kan ook ernstig...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot