AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9356
0,00
CORN
30 Sep
-
4788
0,00
SOYA
30 Sep
-
9237
0,00
SUNS
30 Sep
-
10015
0,00
WEAT
30 Sep
-
7120
0,00
WMAZ
30 Sep
-
4818
0,00
YMAZ
30 Sep
-
4760
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Engen skenk R1 miljoen vir droogtehulp

Engen Suid-Afrika het R1 miljoen aan die Agri SA Droogtehulpfonds geskenk.

"Ons verstaan die negatiewe impak wat die huidige droogte op die landbou uitoefen en ons hoop dat hierdie skenking sal help om 'n wesenlike bydrae te lewer om boere by te staan,” het mnr. Mike Steed, nasionale brandstofbemarkingsbestuurder van Engen Suid-Afrika, op die Nampo-Oesdag gesê toe hy R1 miljoen aan die Agri SA Droogtehulpfonds geskenk het.

Steed het gesê dat die skenking gemaak word in reaksie op 'n versoek van die landboumaatskappy Senwes.

Op sy beurt het mnr. Johannes Möller, voorsitter van Agri SA, gesê dat die skenking 'n groot verskil sal maak. "Vir elke R1 wat die Droogtehulpfonds ontvang, kan ons R5 se waarde weer aan boere teruggee, deur voer, voerpille en dergelike produkte," het Möller gesê.

Nie net vir Agri SA-lede

Hy het beklemtoon dat die Droogtehulpfondse nie nét vir Agri SA-lede aangewend word nie. "Die geld word aangewend om alle boere by te staan, hetsy kommersiële of opkomende boere. Die hulp word ook aangebied na gelang van die gemeenskapsbehoefte," het hy gesê.

Möller het gesê dat die Droogtehulpfonds hulp verleen deur AgriSA se 176 boereverenigings, maar bygevoeg dat nie alle boere wat lede van die boereverenigings is, ook Agri SA-lede is nie. "Dit maak nie saak nie – as ons van die vereniging se voorsitter 'n gemeenskaplike versoek ontvang, help ons graag."

Möller het gesê dat die gemiddelde omdraaityd, vandat die versoek om hulp gelewer word totdat voer opdaag, sowat twee weke is.

Byskrif: Hier oorhandig mnr. Mike Steed, nasionale brandstofverkopebestuurder van Engen SA, 'n tjek van R1 miljoen aan mnr. Francois Strydom, hoof uitvoerende beampte van Senwes. Langs Strydom staan mnr. Johannes Möller, voorsitter van Agri SA en mnr. John Kennedy, nasionale smeermiddelsverkopebestuurder van Engen SA. Foto: Gerrit Bezuidenhout

engen-skenking-G.-Bez.jpg-600

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.09
-0.8%
Rand - Pond
20.21
-0.2%
Rand - Euro
17.74
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.59
-0.3%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,660.90
0.0%
Silwer
19.03
0.0%
Palladium
2,166.50
0.0%
Platinum
864.50
0.0%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Enkel man wat op soek is na pasmaat om leemte te vul. te vul
Ek is eerlik en is gelykmatig in persoonlikheid. Hou van lag en sal nooit afbrekend teenoor iemand optree nie. Hou van goeie eerlike gesprekke.
"Kom ons skryf ons eie roman."
Ek is n baie positiewe mens met n hart van goud. Ek het n passie vir mense en hou daarvan om nuwe mense te ontmoet. Ek staan uit vir wat ek in glo. Ek geniet die buitelig lewe ....
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot