AFGRI
BEAN
07 Des
-
9386
36,00
CORN
07 Des
-
4398
-51,00
SOYA
07 Des
-
9034
-10,00
SUNS
07 Des
-
10415
-85,00
WEAT
07 Des
-
6657
3,00
WMAZ
07 Des
-
4820,2
-29,80
YMAZ
07 Des
-
4750
10,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Entomoloë hou boeredag in VS

’n Boeredag word tydens die 17de Entomologie-kongres in Bloemfontein gehou sodat boere met kundiges kan gesels.

’n Boeredag word tydens die 17de Entomologie-kongres by die Universiteit van die Vrystaat in Bloemfontein gehou sodat boere met kundiges kan gesels.


Mnr. Vaughn Swart, ’n lid van die kongres se reëlingskomitee, sê die fokus van die boeredag op 5 Julie is om inligting te verskaf aan boere en ander belangstellendes oor entolomogie en die invloed daarvan op die omgewing en die landbou.

 

Die tema van die boeredag is “Entomologie in die landbou in Suider-Afrika: verlede, hede en toekoms.”


Die kongres vind van 3 tot 6 Julie plaas en verskeie kenners van oor die land heen sal die kongres bywoon. Boere sal dus ook die geleentheid kry om met dié persone te skakel.


Tien spesialiste

Altesaam tien sprekers sal aan die dag deelneem en ’n groot verskeidenheid temas sal bespreek word. Dit sluit in die weerstand van insekte, die bestryding van die valskodlingmot (veral in die pekanneutbedryf), die biologiese bekamping van vlieë, aartappelplae, koringplae en die invloed van geneties gemodifiseerde gewasse op probleme in Afrika.


“Boere sal die geleentheid kry om met mense in die akademie en bedryf te kommunikeer. Die geleentheid is daar om enige algemene vrae te vra of idees wat boere mag hê oor die spesifieke praatjies oor te dra. Daar is nie altyd die geleentheid vir boere en akademici om saam te kan kuier nie,”, aldus Swart.


Vir meer besonderhede, besoek www.entsocsa.co.za/congresses.htm.


25 Mei 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.20
+0.8%
Rand - Pond
20.96
+0.3%
Rand - Euro
18.05
+0.6%
Rand - Aus dollar
11.54
+0.5%
Rand - Jen
0.13
+0.6%
Goud
1,776.74
+0.3%
Silwer
22.54
+1.5%
Palladium
1,851.00
0.0%
Platinum
999.26
+0.8%
Brent-ruolie
79.35
-4.2%
Top-40
67,863
-0.8%
Alle aandele
74,011
-0.7%
Hulpbronne 10
73,204
-1.1%
Industriële 25
90,783
-0.7%
Finansiële 15
15,619
-0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Die lewe is so kosbaar dat jy dit moet deel met n lewensmaat
Ek het die lewens pad gestap en het nog net respek vir ander mense gehad. Ek soek geen issues in my lewe nie en wil dus nie n las op. my he nie. Nog 7 jaar dan tree ek af en wil...
Bok vir Sports ....nie sommer iets wat ek nie sal try nie
Ek is n opwindende mensie wat glad nie kan of wil stilsit nie. enige iets wat buite die huis gedoen kan word is ek game voor. lank genoeg toe gesluit gewees
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot