AFGRI
BEAN
05 Okt
-
9016
0,00
CORN
05 Okt
-
4802
0,00
SOYA
05 Okt
-
9140
0,00
SUNS
05 Okt
-
10053
0,00
WEAT
05 Okt
-
7105
0,00
WMAZ
05 Okt
-
4830
0,00
YMAZ
05 Okt
-
4755
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Erge skade toe Visrivier walle oorstroom

Ernstige skade is verlede week noord van Cradock aangerig toe die Visrivier na ’n wolkbreuk sy walle oorstroom het.

Miljoene rand se skade is verlede week aan infrastruktuur op plase noord van Cradock, wat aan die Visrivier grens, aangerig toe meer as 140 mm reën binne 2 1/2 ure uitgesak het. Die Jenkinsloot en Kwaairivier wat afgekom het, het die Visrivier se vloedlyn hier tot op dieselfde vlak as in 1974 laat styg.

Mnr. Nico Grobbelaar van die plaas Grootfontein, beraam sy skade op meer as R2 miljoen nadat drie damme en vier keerwalle gebreek het. Van sy grensdrade, volstruiskampe en landerye oor ’n breedte van 150 meter, het ook weggespoel.

Grobbelaar sê hoewel hy versekering vir die nuwe arbeidershuise en pomptoerusting wat beskadig is het, hy nie dekking vir die landerye en oeste het wat daarmee heen is nie. “Dit gaan my ’n hele jaar neem net om die drade reg te kry en van die damme en keerwalle te herbou. Dit is die ergste skade sedert ek in 1978 begin boer het.”

Van die bure het beeste, bokke en ’n spilpunt verloor. Talle paaie is nog onbegaanbaar en baie telefoonlyne buite werking. Intussen het tussen 20 mm en 50 mm die afgelope week oor die grootste deel van die Oos-Kaap en Karoo met die uitsondering van die kusgebied, waar die droogte ernstige afmetings aanneem, uitgesak.

Boere met wie Landbouweekblad gepraat het is verheug, maar sê meer reën is nodig om die bo- en ondergrondse watervoorrade aan te vul.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.77
-0.8%
Rand - Pond
20.15
+0.4%
Rand - Euro
17.57
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.57
-0.9%
Rand - Jen
0.12
-0.5%
Goud
1,717.07
-0.5%
Silwer
20.66
-1.9%
Palladium
2,253.00
-3.0%
Platinum
923.50
-1.1%
Brent-ruolie
91.80
+3.2%
Top-40
59,202
-1.1%
Alle aandele
65,613
-1.1%
Hulpbronne 10
63,687
-1.4%
Industriële 25
79,239
-1.1%
Finansiële 15
13,961
-0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
n Man opsoek na n maatjie
Ek is n Christen en soek n Christen maatjie. Ek leef eenvoudig, is baie lojaal en hou van vrede in my lewe. Ek is n introvert maar kan sosiaal wees as ek moet. Ek verkies...
Dis tyd om te leef!!!!
Ek is reg om my beste maatjie te ontmoet. Ek het baie liefde om te gee vir die regte mens, ek is die vrou wat vir jou 'n sexy briefie in die sak van jou baadjie los om...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot