AFGRI
BEAN
09 Des
-
9600
95,00
CORN
09 Des
-
4405,4
14,40
SOYA
09 Des
-
10400
72,00
SUNS
09 Des
-
10530
69,00
WEAT
09 Des
-
6751
-13,00
WMAZ
09 Des
-
4780
-31,00
YMAZ
09 Des
-
4730
-2,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Ermelo koudste in SA

Ermelo was Dinsdagoggend die koudste plek in Suid-Afrika, met ’n temperatuur van 0 grade Celsius, sê die Weerkantoor.

Ermelo was Dinsdagoggend (26 Julie 2011) 05:00 die koudste plek in Suid-Afrika, met ’n temperatuur van 0 grade Celsius, aldus die Weerkantoor se inligting.


Mnr. Ezekiel Sebegu, ’n weervoorspeller, sê weens die sneeuweer bereik temperature nie uiterste laagtepunte nie, maar die sneeu en nat weer maak die aanvoelbare temperature laag.


Volgens Sebegu word sneeu vandag in die noordooste van die Vrystaat en Lesotho en die sentrale dele van KwaZulu-Natal verwag. Daar is ’n 30% kans van reën in die suide van Gauteng.


Woensdag

Sebegu voorspel dat die koue weer van Woensdag af gaan begin opklaar, met temperature wat warmer word. “Van Woensdag (27 Julie 2011) af verwag ons geen verdere sneeuneerslae nie, hoewel ons nie kan sê hoe lank dit sal duur vir die sneeu om te smelt nie.”


Intussen het sneeu deur die loop van die nag in die distrikte Bethlehem, Harrismith en Reitz begin val. Die sneeu lê tans sowat 20cm diep op Reitz.


Werknemers van die Letseng-diamantmyn wat op die grens tussen Lesotho en die Vrystaat geleë is, bibber behoorlik met sneeu wat kniediep geval het. Kyk hier na foto’s van die wit sprokieswêrelde.


Lees Landbou.com se weerverslag vir meer inligting oor die volgende twee weke se weervooruitsigte.


26 Julie 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.36
-1.1%
Rand - Pond
21.29
-1.3%
Rand - Euro
18.29
-0.9%
Rand - Aus dollar
11.81
-1.5%
Rand - Jen
0.13
-1.2%
Goud
1,797.73
+0.5%
Silwer
23.50
+1.9%
Palladium
1,963.22
+1.7%
Platinum
1,030.76
+2.1%
Brent-ruolie
76.15
-1.3%
Top-40
68,351
+0.1%
Alle aandele
74,548
+0.1%
Hulpbronne 10
73,315
-0.7%
Industriële 25
92,605
+1.0%
Finansiële 15
15,401
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
lewensmaat
Eks eerlik opreg weet wat ek wil he in die lewe hardwerkend en sal n goeie vriend wees. Eks rustig netjies en sal my vriendin op die hande dra. Hou niks van argumente nie wil...
Ek soek my sielsgenoot, die een wat by my sal pas
Ek is baie saggeaard en my liefde vir my familie en diere vorm deel van wie ek is. Glo dat God ons nie gemaak het om alleen te wees nie
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot