AFGRI
BEAN
05 Okt
-
9027
11,00
CORN
05 Okt
-
4800
-2,00
SOYA
05 Okt
-
9290
25,00
SUNS
05 Okt
-
10299
89,00
WEAT
05 Okt
-
7145
-24,00
WMAZ
05 Okt
-
4975
59,00
YMAZ
05 Okt
-
4889
33,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

‘Ernstige gesprek oor eiendomsreg nodig’

“Ons kry teenstrydige boodskappe van die Regering oor eiendomsreg en niemand weet waarheen hy op pad is nie,” sê oud-pres. F.W. de Klerk.

Terwyl bestaande grondeise meer skade aan die kommersiële landbou aangerig het as die hele Anglo-Boere-oorlog, is daar al klaar 12 500 nuwe eise sedert die proses in Junie vanjaar heropen is, sê dr. Anthea Jeffery van die SA Instituut vir Rasseverhoudinge (SAIRR).

Sy het by ’n konferensie oor eiendomsreg van die F.W. de Klerk-stigting in Johannesburg gesê nagenoeg 379 000 nuwe eise word verwag in die vyf jaar wat die proses weer oopgestel is en dit gaan na raming R179 miljard kos.

By die geleentheid het oud-president F.W. de Klerk gesê die tyd het aangebreek vir baie ernstige dialoog tussen die Regering en almal wat deur verskillende vorme van transformasie geraak word.

De Klerk het gesê daar moet gepraat word oor die Regering se benadering tot transformasie. ’n Rasionele debat oor eiendomsreg en grondhervorming is nodig om te verhoed dat dit ontplof – tot elke Suid-Afrikaner se skade.

De Klerk het sy spyt uitgespreek dat mnr. Gugile Nkwinti, Minister van Landelike Ontwikkeling en Grondhervorming, nie die geleentheid kon bywoon nie. De Klerk sê Nkwinti het hom egter tot hernieude dialoog oor grondhervorming verbind en gevra ’n nuwe datum moet vir só ’n gesprek gevind word. ’n Gesprek tussen De Klerk en ’n afvaardiging van belanghebbendes word nou gereël.

“Ons is besig daarmee want dialoog is uiters noodsaaklik. Dit is van die grootste belang dat daar nie misverstande oor eiendomsreg durf wees nie – nie vir beleggings nie, nie vir ekonomiese groei nie en ook nie vir interpersoonlike verhoudings nie. Ons kry teenstrydige boodskappe van die Regering en niemand weet waarheen hy op pad is nie.

“Ons moet praat oor hoe werklike hervorming kan plaasvind binne die gees van die Grondwet.”

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.77
-0.8%
Rand - Pond
20.20
+0.1%
Rand - Euro
17.63
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.48
-0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.6%
Goud
1,712.07
-0.8%
Silwer
20.50
-2.7%
Palladium
2,306.00
-0.7%
Platinum
924.00
-1.0%
Brent-ruolie
91.80
+3.2%
Top-40
59,299
-0.9%
Alle aandele
65,719
-0.9%
Hulpbronne 10
63,598
-1.5%
Industriële 25
79,626
-0.6%
Finansiële 15
13,959
-0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Met n kitaar in die hand en liefde in my hart
Ek is vriendelik en n aangename mens om mee tyd te spandeer en is altyd besig om te lag. Ek stel altyd belang om te luister na ander se lewens stories
Time wait for no man.. neither does a good woman
Sageaarde romantiese hardwerkend Soek n lewensmaat om die lewe mee te geniet want die lewe is Kort ons Moet dit leef
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot