AFGRI
BEAN
04 Okt
-
9192
-138,00
CORN
04 Okt
-
4891
-69,00
SOYA
04 Okt
-
9287
-78,00
SUNS
04 Okt
-
10215
35,00
WEAT
04 Okt
-
7166
-33,00
WMAZ
04 Okt
-
4923
-61,00
YMAZ
04 Okt
-
4868
-62,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Eskom: 20,5%-verhoging kan landbou se einde wees

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: Alani Janeke
Foto: Alani Janeke
Eskom se versoek om kragtariewe met 20,5% te verhoog, kan die uitklophou vir die landbousektor wees, meen Vrystaat Landbou.

Dit is onaanvaarbaar dat verliese deur Eskom wat weens korrupsie veroorsaak is, van betalende kliënte verhaal word, sê mnr. Francois Wilken, president van Vrystaat Landbou (VL), na aanleiding van Eskom se versoek aan die nasionale energiereguleerder (Nersa) om elektrisiteitskoste vanaf 1 April 2022 met 20,5% te verhoog.

Nersa het intussen aangekondig dat openbare sittings oor dié versoek van 17 tot 21 Januarie aanlyn aangebied word.

Volgens Wilken het Eskom verliese gely weens onder meer die Medupi- en Kusile-kragsentrales, steenkoolkontrakte en die R37 miljard wat munisipaliteite skuld. “Eskom oefen druk uit om te verseker dat elektrisiteitspryse teen 1 April 2022 in werking tree. Hy wil dus Nersa se goedgekeurde tarief voor 15 Maart 2022 in die parlement voorlê.”

Dr. Jack Armour, bedryfsbestuurder by VL, sê Eskom se aansoek aan Nersa bevat drie afsonderlike dokumente vir prysverhogings in kragopwekking, transmissie en distribusie. “Die ontbondeling waarna pres. Cyril Ramaposa in sy staatsrede verwys het, gaan dus voort.”

Armour meen dat Eskom se mededinging vir opwekking steeds te straf gaan wees, ten spyte van die R131 miljard wat tydens Cop-26 aan Suid-Afrika beloof is om oorgang na groen krag te bespoedig. “Die publiek kan nie verantwoordelik wees om Eskom te finansier om in mededinging met die private sektor sy eie alternatiewe kragopwekkingsvermoë uit te brei nie.”

Volgens Armour maak VL jaarliks voorleggings aan Nersa om Eskom se voorstelle vir drastiese prysverhogings teen te staan. Nersa rig ook jaarliks ’n versoek aan VL om ekonometriese en makro-ekonomiese analises oor die prys-elastisiteit van landboukommoditeite se insetkoste teenoor kragprysverhogings, asook die drumpelprys van Eskom waarteen boere sal oorskakel na alternatiewe energie-opsies, te voorsien.

“Daar is egter analises wat afhanklik is van baie faktore ter spel op landbouproduksie en VL wys elke jaar aan Nersa uit dat hulle self so ’n studie sal moet finansier.”

VL sal geskrewe kommentaar aan Nersa teen die sperdatum van 14 Januarie 2022 stuur. Die organisasie sal ook ’n amptelike voorlegging aan Nersa maak tydens die openbare verhore om die “sinlose voorstelle” teen te staan.

“Die landbou sal die Eskom-verhogings, indien goedgekeur, saam met al die ander stygende insetkoste, nie oorleef nie,” sê Wilken.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.67
+0.9%
Rand - Pond
20.15
+0.3%
Rand - Euro
17.58
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.49
+1.1%
Rand - Jen
0.12
+0.9%
Goud
1,712.49
+0.8%
Silwer
20.95
+1.2%
Palladium
2,339.50
+5.2%
Platinum
927.50
+2.5%
Brent-ruolie
88.86
+4.2%
Top-40
59,638
+3.1%
Alle aandele
66,095
+2.9%
Hulpbronne 10
64,234
+4.2%
Industriële 25
79,745
+2.9%
Finansiële 15
14,055
+1.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Lus vir lekker lag
Ek is n hardwerkende man wat hou van avontuur en goeie geselskap, n lekker kuier en goeie vriende. Ek is oop vir nuwe dinge in die lewe.
Lag en leef
Ek is n liefdevolle mens en sien die positiewe altyd in mense. Die lewe is te kort om ongelukkig te wees.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot