AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9356
0,00
CORN
30 Sep
-
4788
0,00
SOYA
30 Sep
-
9237
0,00
SUNS
30 Sep
-
10015
0,00
WEAT
30 Sep
-
7120
0,00
WMAZ
30 Sep
-
4818
0,00
YMAZ
30 Sep
-
4760
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Eskom beeld boer as kragdief uit

Eskom het ’n radio-advertensie geskep waarin ’n sakeman en boer as ’n kragdief uitgebeeld word.

’n Sakeman en boer, wat vloek en skel op ’n joernalis en ’n kameraman in ’n radio-advertensie, het die landbou warm onder die kraag.

Mnr. Dawie Maree, senior ekonoom by Agri SA, sê hulle was baie verbaas toe die advertensie dié week vir die eerste keer op radio gehoor is.

Agri SA is onlangs gevra om ’n Eskom-advertensie vir die gedrukte media goed te keur, maar van dié advertensie het hulle nie geweet nie. Maree sê wat die meeste van die advertensie pla, is die manier waarop die sakeman en boer uitgebeeld word. Die man vloek en skel op die joernalis, en jaag hom op die ouend weg.

“Die boer word uitgebeeld as ’n geweldadige en vyandige individu, en dit is vir ons ’n groot probleem,” aldus Maree. Die organisasie oorweeg tans om ’n klag teen Eskom by die Uitsaai-klagtekommissie van Suid-Afrika te lê.

Eskom het aan Landbou.com aangedui dat hulle binnekort op navrae oor die advertensie sal reageer.

Die advertensie se teks is aan Landbou.com verskaf. Lees dit hieronder:
SFX: Camera’s and crew in the background, hustling and bustling.
Debra: Is julle reg? Daar’s hy, meneer Botha, is dit waar dat jy en top-amptenare in jou maatskappy deel is van ‘n misdaadsindikaat?
Mnr. Botha: ‘n Wat? ‘n Misdaad….wat?
Debra: Meneer, jou maatskappy steel elektrisiteit. Jou sogenaamde kontak het alles erken en jou genoem as die groot sondebok. Ons verstaan dat daar selfs met die transformator op jou plaas gepeuter is.
Mnr. Botha: Ek het gesê geen kommentaar. Is jy doof? Verfilm julle my? Huh? Huh??
Debra: Meneer, hou jou hande van my kameraman af. Die klagtes wissel van elektrisiteitdiefstal tot uitbuiting. Mnr. Botha?
SFX: Opens the car door gets in, closes it.
Mnr. Botha: Wat wil jy hê? Huh? Dis ‘n moeilike tyd vir my en my gesin. (Beep) nou voor ek die polisie bel!
SFX: Speeds off!
Debra: Het ons dit als gekry? Ek dink ons het.
Kameraman: Ja, ons het hom.

Luister na die klankbaan van die advertensie hieronder.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.07
-0.6%
Rand - Pond
20.16
+0.2%
Rand - Euro
17.68
+0.3%
Rand - Aus dollar
11.58
+0.1%
Rand - Jen
0.12
+0.1%
Goud
1,661.25
+0.0%
Silwer
19.03
0.0%
Palladium
2,166.50
0.0%
Platinum
864.50
0.0%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Ek is opsoek na my beste vriend daar buite wat ook lief is vir haar self en vir mense,
Ek is n men's se men's, ek is lief vir lag en nog lag, ek is ook n Godvreesende man, maar ook lief om te gee in God se wil, ek is lief vir mense en hulle dinge, kook,...
Dis tyd om te leef!!!!
Ek is reg om my beste maatjie te ontmoet. Ek het baie liefde om te gee vir die regte mens, ek is die vrou wat vir jou 'n sexy briefie in die sak van jou baadjie los om...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot