AFGRI
BEAN
05 Des
-
9261,2
24,20
CORN
05 Des
-
4419
-92,00
SOYA
05 Des
-
8970
65,00
SUNS
05 Des
-
10625
-187,00
WEAT
05 Des
-
6700
-16,00
WMAZ
05 Des
-
4970,8
-93,20
YMAZ
05 Des
-
4820
-88,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Eskom besin oor kragdiefstal

Eskom gaan ’n regstelling maak rakende statistiek oor kragdiefstal in die landbou wat hy tydens die Nampo-Oesdag bekend gemaak het, sê Agri SA.

Eskom gaan ’n regstelling maak rakende statistiek oor kragdiefstal in die landbou wat hy tydens die Nampo-Oesdag bekend gemaak het, sê Agri SA. 

Luidens ’n verklaring sê dié organisasie hy het dié en ander sake onlangs met Eskom bespreek.


Dit volg nadat Eskom tydens die Nampo-Oesdag aangekondig het dat van die 66% se kragdiefstal wat in 2010 in groter bedrywe plaasgevind het, het 48% daarvan in die landbousektor plaasgevind. Lees dié berig hier.


“Die belangrikste kwessie wat bespreek is, was die aantygings van elektrisiteitsdiefstal en die onakkurate beriggewing daaroor. Daar is besluit dat Eskom ’n regstelling in dié verband sal maak en ’n amptelike skrywe sal aan die betrokke organisasies gestuur word”, sê Agri SA


Brief

Mnr. Dawie Maree, ’n senior ekonoom by Agri SA, sê hulle verwag vandeesweek ’n brief in dié verband van Eskom. “Dié brief sal aan al ons lede gestuur word. Eskom is ook van plan om die regstelling in die media te maak”.


Volgens Maree is die feite verkeerd weergegee omdat afleidings verkeerd geïnterpreteer is. “Eskom sê ’n beperkte aantal ondersoeke is gedoen, afleidings is gemaak en daardie afleidings is verkeerd geïnterpreteer”.


Meer gereelde kommunikasie

Verteenwoordigers van Agri SA, die TLU SA en AFASA het die vergadering bygewoon en ander onderwerpe wat bespreek is, is onder meer probleme met servititute, die “ou kontrakte” en die wysiging aan die uiteensetting van die tariewe op die rekeningstate, asook die plaastoegang-protokol.


Maree sê daar is besluit dat die georganiseerde landbou en Eskom so vinnig moontlik tegniese komitees tot stand moet bring om enige agterstallige kwessies op te los. Die betrokke partye het ook onderneem dat ’n vergadering ten minste een keer per jaar moet plaasvind.


29 Junie 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.24
+1.7%
Rand - Pond
21.18
+0.7%
Rand - Euro
18.21
+0.5%
Rand - Aus dollar
11.73
+0.4%
Rand - Jen
0.13
+1.5%
Goud
1,795.61
-0.2%
Silwer
23.02
-0.6%
Palladium
1,916.37
+0.9%
Platinum
1,027.67
+0.8%
Brent-ruolie
85.57
-1.5%
Top-40
69,274
+1.5%
Alle aandele
75,414
+1.5%
Hulpbronne 10
75,216
+1.6%
Industriële 25
92,485
+1.0%
Finansiële 15
15,832
+2.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Goeie
Goeie sin vir himor, baie eerlik, hou van die bosveld dan die see en wil net mens wees. en lewe nie alleen oud word Nie.
Flambojante Groen oog boerenooi
Ek is n passievolle optimis, romanties, n hart vir mense, weet wat ek wil he, ek is nie n opsie maar n prioriteit, goedversorg, hou van lag, soms n malkop maar kan ook ernstig...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot