AFGRI
BEAN
07 Okt
-
9032
82,00
CORN
07 Okt
-
4893
0,00
SOYA
07 Okt
-
9550
20,00
SUNS
07 Okt
-
10555,2
75,20
WEAT
07 Okt
-
7210
0,00
WMAZ
07 Okt
-
5090
30,00
YMAZ
07 Okt
-
4700
-4,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Eskom is bereid om weer na tariefaanpassings te kyk

Eskom het hom bereid verklaar om sy tariefaanpassings te heroorweeg in gevalle waar die stygings onbekostigbaar hoog is.

Ná 'n vergadering van Agri SA se komitee vir ekonomiese sake en verteenwoordigers van bedryfs- en provinsiale organisasies met Eskom is besluit om 'n reeks streekvergaderings te hou. Mnr. Nic Opperman, direkteur natuurlike hulpbronne van Agri SA, sê by dié vergaderings sal die omvang van die hoë kostestygings ondersoek word en moontlike voorstelle vir oplossings oorweeg word.

Die inligting en voorstelle sal deur Eskom en Agri SA gekoördineer word.

Hy sê die die aanpassings wat 1 Julie in werking getree het, verteenwoordig onbekostigbare stygings in sekere gevalle waar elektrisiteit hoofsaaklik seisoenaal en in spitstye verbruik word weens die aard en omvang van besondere boerderypraktyke.

Onderhandelings met Eskom en die nasionale Elektrisiteitsreguleerder het einde verlede jaar daartoe gelei dat die struktuurtariefaanpassings wat in Januarie in werking sou tree, met ses maande uitgestel is. Gewysigde aanpassings het verdere verligting vir landelike verbruikers meegebring.

Mnr. Opperman sê die streekvergaderings sal in Julie, Augustus en September gehou word. Agri SA sal die datums en geskikte vergaderplekke met die provinsiale organisasies bevestig.

26 Julie 2002

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.06
-0.3%
Rand - Pond
20.10
-0.0%
Rand - Euro
17.63
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.55
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.4%
Goud
1,705.55
-0.4%
Silwer
20.44
-1.1%
Palladium
2,275.00
+0.6%
Platinum
930.00
+0.5%
Brent-ruolie
94.42
+1.1%
Top-40
59,180
-0.4%
Alle aandele
65,528
-0.5%
Hulpbronne 10
62,829
-0.7%
Industriële 25
79,632
-0.5%
Finansiële 15
14,006
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Net een lewe doen dit volheid
Ek soek na Liefde en harmonie, Ek is mal oor reís Lief vir golf speel en gym Om met vriende en Familie sosiaal te wees
Let's write our journey together
I am a happy and outgoing person. Have a passion for animals and nature. I love to travel and discover new things. Love to have fun and and enjoy life in general. I think my...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot