AFGRI
BEAN
06 Okt
-
8935
-92,00
CORN
06 Okt
-
4823,2
28,20
SOYA
06 Okt
-
9535
270,00
SUNS
06 Okt
-
9720
235,00
WEAT
06 Okt
-
7210
18,00
WMAZ
06 Okt
-
4971
100,00
YMAZ
06 Okt
-
4850
81,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Eskom moet oop kaarte speel

Eskom moet oop kaarte speel oor die probleme wat hy tans ervaar en oor beweerde verhoogde kragtariewe, sê die TLU SA.

Eskom moet oop kaarte speel oor die probleme wat hy tans ervaar en oor beweerde verhoogde kragtariewe, sê die TLU SA.

Luidens ’n verklaring sê die organisasie ná mediaberigte en verklarings wat die kragvoorsiener die afgelope paar weke uitgereik het, is dit duidelik dat probleme met kragvoorsiening bestaan en dat verbruikers betyds gewaarsku moet word.


Die kragvoorsiener het verlede week vir ’n oproer in die land gesorg. Huishoudelike verbruikers is Dinsdag (10 Januarie 2012) gewaarsku om hulle kragverbruik drasties te sny, anders sou kragonderbrekings plaasvind.


Later die week het Eskom ook opgemerk dat as huishoudelike gebruikers hul verbruik met 10% sny, sou dit makliker sou wees om die druk op die sisteem te hanteer.


Geskeduleerde instandhoudingswerk, wat gewoonlik gedurende somermaande gedoen word, en tegniese probleme is as die hoofredes vir die probleem gegee.


2008?

“Gedurende soortgelyke gebeure in 2008 is die ontwrigtende gevolge wyd gevoel. Daar is egter aangeneem dat tydige en deeglike kommunikasie tussen Eskom en sy kliënte in die toekoms sal verseker dat die ongelukkige gevolge van vorige jare voorkom sou kon word. Nou wil dit tog egter voorkom of ’n soortgelyke situasie, sonder waarskuwing, weer ontstaan het,” sê mnr. Louis Meintjies, voorsitter. 


Meintjies sê sou landbou-aktiwiteite weens kragonderbrekings ontwrig word, dit verreikende gevolge sal hê. Hy sê weens die ingewikkeldheid van voedselproduksie en aangesien boere afhanklik is van betroubare elektrisiteitsvoorsiening gedurende kritieke tye van besproeiing, melkvoorsiening en kommunikasie, moet onderbrekings behoorlik beplan word.


“Die huidige stand van sake laat my geen ander keuse nie as om dringend daarop aan te dring dat die ware toedrag van sake rakende huidige probleme en moontlike gevolge aan die verbruikers openbaar gemaak moet word om ’n soortgelyke krisis as in 2008 te voorkom,” aldus Meintjies. Hy het reeds ’n skrywe aan Eskom gerig. 


18 Januarie 2012

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.01
-1.3%
Rand - Pond
20.11
+0.1%
Rand - Euro
17.64
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.55
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-1.0%
Goud
1,713.07
-0.2%
Silwer
20.66
+0.1%
Palladium
2,253.50
-0.2%
Platinum
925.00
+0.3%
Brent-ruolie
93.37
+1.7%
Top-40
59,416
+0.4%
Alle aandele
65,833
+0.3%
Hulpbronne 10
63,279
-0.6%
Industriële 25
80,027
+1.0%
Finansiële 15
13,997
+0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wil jou die mooi kant van die lewe wys
Ek is n boer van beroep maar dis nie net n beroep nie dis n passie om elke dag in die skepping te kan werk is n vooreg. Ek het n grood liefde vir die natuur en om tyd daar in te...
Soek my maat!
Ek hou van golf speel en fiets ry. Ek geniet om dinge saam met my maat te doen maar ek hou ook van my eie tyd.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot