AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9356
0,00
CORN
30 Sep
-
4788
0,00
SOYA
30 Sep
-
9237
0,00
SUNS
30 Sep
-
10015
0,00
WEAT
30 Sep
-
7120
0,00
WMAZ
30 Sep
-
4818
0,00
YMAZ
30 Sep
-
4760
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Eskom onversetlik oor advertensie

Eskom weier om sy advertensie wat ’n boer as kragdief uitbeeld, te wysig, ondanks 'n versoek van Agri SA.

’n Radio-advertensie oor ’n sakeman en boer wat as ’n kragdief uitgebeeld word, gaan nie deur Eskom verander word nie.

Agri SA het sowat twee weke gelede ’n brief aan die kragvoorsiener gestuur om te vra dat die verwysing na die boer in die advertensie verwyder moet word.

’n Ooreenkoms bestaan tussen die twee instansies dat Agri SA alle advertensies aangaande reklame van Eskom oor boere moet nagaan voor publikasie. Agri SA sê hy is wel nie genader oor dié advertensie nie. Mnr. Kobus Visser, direkteur van korporatiewe skakeling by Agri SA, sê Eskom se reaksie op die brief was dat hulle volstaan by die advertensie, soos wat dit aanvanklik opgeneem is.

Ná ’n verklaring wat twee jaar gelede by die Nampo-oesdag beskikbaar gestel is oor kragdieftsal deur boere, wat vir groot ontevredenheid gesorg het, het die twee instansies dié ooreenkoms aangegaan.

Terugvoer van die ASA
Visser sê intussen wag hulle op terugvoer van die Advertensie Standaarde Owerheid (ASA) nadat ’n brief oor die advertensie aan die ASA gerig ia. “Ons wil weet of die advertensie aan die standaarde voldoen, en of Eskom enige regulasies oortree het.”

Volgens Visser het Eskom aangedui dat ’n advertensieveldtog, waarvaan dié advertensie deel gevorm het, net vir twee weke sou duur.

Landbou.com wag intussen al vir twee weke om terugvoer op ons vrae aan Eskom se afdeling vir openbare betrekkinge oor die advertensie te ontvang.

Luister hier na die advertensie.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.09
-0.8%
Rand - Pond
20.21
-0.2%
Rand - Euro
17.74
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.59
-0.3%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,660.90
0.0%
Silwer
19.03
0.0%
Palladium
2,166.50
0.0%
Platinum
864.50
0.0%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Ek is n introvert, baie lief v die natuur
Rustige liefde volle mens wat n maat soek wat lief kan he en na mekaar kan luister, en net die lewe geniet
Lag en leef
Ek is n liefdevolle mens en sien die positiewe altyd in mense. Die lewe is te kort om ongelukkig te wees.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot