AFGRI
BEAN
02 Des
-
9365
0,00
CORN
02 Des
-
4550
0,00
SOYA
02 Des
-
10600
0,00
SUNS
02 Des
-
11030
0,00
WEAT
02 Des
-
6745
0,00
WMAZ
02 Des
-
5203
0,00
YMAZ
02 Des
-
4966
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
18 Nov
-
159,48
-1,95
Ave Wool - RWS
18 Nov
-
164,49
-0,59
Beeste A2/3
18 Nov
-
60,09
0,35
Beeste AB2/3
18 Nov
-
56,25
0,33
Beeste B2/3
18 Nov
-
52,95
1,01
Beeste C2/3
18 Nov
-
48,85
-0,26
Bevrore Hoender
18 Nov
-
32,06
-0,24
Bokkies (onder 30 kg)
18 Nov
-
63
3,43
Bokooie
18 Nov
-
39
-3,28
Groot (meer as 40 kg)
18 Nov
-
44,26
0,39
Hoender (IQF)
18 Nov
-
31,5
0,00
Medium (30-40kg)
18 Nov
-
54,61
-5,70
Pork Average
18 Nov
-
36,05
-0,10
Poultry Average
18 Nov
-
32,36
-0,15
Skaap A2/3
18 Nov
-
90,45
-1,54
Skaap AB2/3
18 Nov
-
75,52
-1,96
Skaap B2/3
18 Nov
-
74,2
-0,26
Skaap C2/3
18 Nov
-
70,7
0,53
Speenkalf
18 Nov
-
37,1
0,21
Spekvarke
18 Nov
-
35,44
-0,81
Stoorlammers
18 Nov
-
39,82
-0,87
Varkwors
18 Nov
-
27,86
-0,60
Vars Hoender
18 Nov
-
33,54
-0,19
Vleisvarke
18 Nov
-
35,95
-0,07

Eskom: Staking kan krag beïnvloed

Eskom is bekommerd oor die invloed wat ’n verlengde staking in die steenkoolbedryf op sy voorraad en kragkapasiteit kan hê.

Eskom is bekommerd oor die invloed wat ’n verlengde staking in die steenkoolbedryf op sy voorraad en kragkapasiteit kan hê.


Volgens die kragvoorsiener het hy tans voldoende voorraad, maar hy monitor die situasie versigtig, veral as die staking lank sou voortduur.


Werkers in die steenkoolbedryf het oor die naweek begin staak ná ’n dispuut oor loononderhandelinge verklaar is. Volgens die vakbond Solidariteit het sy lede Sondag (24 Julie 2011) om middernag by die staking aangesluit.


Die vakbond sê sy werkers is erg ontevrede, veral nadat vasgestel is dat ’n uitvoerende amptenaar in die bedryf ’n salarisverhoging van 2009 tot 2010 van 93% ontvang het.


Mnr. Sipho Nkosi, die uitvoerende hoof van Exxaro, se totale pakket het met 93,3% gestyg, terwyl sy basiese salaris met meer as 29% gestyg het. Die maatskappy se steenkoolafdeling se netto bedryfswins het terselfdertyd met 41,2% gestyg. Werkgewers het ’n verhoging van 8,5% vir werkers in ’n vlak vier-pos aangebied, en 7% vir werkers op ander vlakke.


Genoeg voorraad

Mnr. Tony Stott, ’n woordvoerder vir Eskom, sê hulle het te enige tyd by kragstasies genoeg steenkoolvoorraad vir 38 dae se kragopwekking. Ander aksieplanne is ook gemaak om te sorg dat die steenkoolvoorraad voldoende is.


’n Verlengde staking tesame met hoër kragverbruik weens weerstoestande, kan egter daartoe lei dat dié voorraad vinniger as beplan, gebruik word. Herstelwerk aan ’n kragstasie en gevolglik groter druk op ander kragstasies, kan ook die situasie beïnvloed.


Stott sê hulle is bekommerd oor die bedryf se vermoë om Eskom se voorraad ná die staking tot op die regte vlakke, van genoeg steenkool vir 40 dae se kragopwekking, te kry.

“Lae steenkoolvoorraadvlakke tydens die reëntyd in die somer kan beteken dat sommige kragstasies nie teen 100% kapasiteit kan funksioneer as die reën die myn en vervoer van steenkool beïnvloed nie.”


Gebruik krag slim

Intussen moedig die kragvoorsiener verbruikers, wat boere insluit, aan om krag slim en doeltreffend te gebruik. “Skakel wat jy nie gebruik nie af, en verminder so die vraag na elektrisiteit.” aldus Stott.


Stott sê só ’n benadering tot kraggebruik kan ook kragrekenings verlaag en voordelig vir die omgewing wees.


26 Julie 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.56
-0.0%
Rand - Pond
21.59
-0.4%
Rand - Euro
18.50
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.93
-0.3%
Rand - Jen
0.13
-0.2%
Goud
1,797.91
0.0%
Silwer
23.15
0.0%
Palladium
1,900.00
0.0%
Platinum
1,020.00
0.0%
Brent-ruolie
85.57
-1.5%
Top-40
68,238
-0.9%
Alle aandele
74,323
-0.9%
Hulpbronne 10
74,020
-2.7%
Industriële 25
91,592
-0.6%
Finansiële 15
15,398
+0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
lewensmaat
Eks eerlik opreg weet wat ek wil he in die lewe hardwerkend en sal n goeie vriend wees. Eks rustig netjies en sal my vriendin op die hande dra. Hou niks van argumente nie wil...
Kom ons begin ons eie storie met Vriendskap
Nr 1 sal altyd my Here wees want Hy is my provider, Aleph en Sovereign God. Al wat ek soek is n maaitjie saam wie ek die lewe kan geniet, lag, gesels, laf wees en dan kyk na...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot