AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9356
0,00
CORN
30 Sep
-
4788
0,00
SOYA
30 Sep
-
9237
0,00
SUNS
30 Sep
-
10015
0,00
WEAT
30 Sep
-
7120
0,00
WMAZ
30 Sep
-
4818
0,00
YMAZ
30 Sep
-
4760
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Eskom-tariewe met byna 10% verhoog

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: Alani Janeke
Foto: Alani Janeke
Die besluit van die nasionale energiereguleerder van Suid-Afrika (Nersa) om aan Eskom ’n 9,61%-verhoging toe te staan, plaas verdere druk op die landbousektor, wat reeds onder groot druk verkeer, sê Agri SA.

Die nuutste Eskom-tariefverhoging bestaan uit ’n 3,49%-verhoging vir toelaatbare inkomste vir die 2022-’23 tariefjaar, plus terugwerkende inkomste van R293 miljard, wat die verhoging op 9,61% te staan bring. Die nuwe verhoging tree op 1 April 2022 in werking.

Die verhogings kom ná mnr. Edwin Godongwana, minister van finansies, se begrotingsrede waarin hy onder meer ’n verhoging in die suikerbelasting aangekondig het. Dit sal die sektor se vermoë om te herstel van die afgelope twee jaar se skokke belemmer.

Dit volg ook op ’n verhoging van 6,9% in die nasionale minimum loon wat in Maart in werking getree het.

Hoewel die verhoging aansienlik onder Eskom se versoek van 20,5% is, sal dit steeds ernstige gevolge inhou vir boere, gegewe ander verhoogde belastings en die snelle toename in ander landbou-insetkoste gegewe wêreldwye ontwrigtings in die voorsieningsketting tydens covid-19.

“Agri Wes-Kaap is verlig dat Eskom se aansoek van 20,5% nie toegestaan is nie, maar is bevrees dat die verhoging steeds te hoog is,” sê mnr. Jannie Strydom, uitvoerende hoof van Agri Wes-Kaap.

“Landbouprodusente moes oor die afgelope jaar menige styging in insetkoste van meer as inflasie absorbeer. Agri Wes-Kaap is bekommerd dat die verhoging van byna 10%, wat verder sal bydra tot die kosteknyptang, produsente se vermoë om volhoubaar te produseer sal belemmer.”

Agri SA sal die besluit bestudeer en die regering nader om maniere te vind om die kostelas in die sektor te verlig. Dit is nie net noodsaaklik vir ekonomiese groei en werkskepping nie, maar ook om voedselsekerheid in die toekoms te verseker.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.09
-0.8%
Rand - Pond
20.21
-0.0%
Rand - Euro
17.74
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.59
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,660.90
0.0%
Silwer
19.03
0.0%
Palladium
2,166.50
0.0%
Platinum
864.50
0.0%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Boer soek boerin
Ek is 'n aangename persoon. Hou van mense. Lief vir diere en die natuur. Goeie humorsin. Ek is finansieël stabiel.
Time wait for no man.. neither does a good woman
Sageaarde romantiese hardwerkend Soek n lewensmaat om die lewe mee te geniet want die lewe is Kort ons Moet dit leef
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot