AFGRI
BEAN
22 Mrt
-
9997,6
-0,40
CORN
22 Mrt
-
4152
-62,00
SOYA
22 Mrt
-
8460,2
-51,80
SUNS
22 Mrt
-
9126
-629,00
WEAT
22 Mrt
-
6490
-120,00
WMAZ
22 Mrt
-
3855,40
-94,60
YMAZ
22 Mrt
-
4078,8
-80,20
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
-0,11
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
-0,58
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,11
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
-0,33
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
-0,54
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
-1,14
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
1,68
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,03
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
-2,27
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
1,14
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,06
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
2,47
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,96
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
-2,58
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
1,95
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
-0,88
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,27
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
-0,15
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,98
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,06
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
1,29
Deel

Etikette vir GM se regulasies kom

Finale regulasies vir die etikettering van voedsel met bestanddele wat deur genetiese modifikasie (GM) gekweek is, gaan uiteindelik binne die volgende 30 dae gepubliseer word.

Mnr. Andisa Potwana, direkteur verbruikersreg en –beleid, by die Departement van Handel en Nywerheid (DTI) het by ’n sake-ontbyt van AfricaBio in Pretoria oor GM-etiketering gesê ná ’n lang tyd van konsultasie word die regulasies nou gefinaliseer.

Regulasies oor die etikettering van GM-produkte moes al op 1 April 2011saam met die verbruikersbeskermingswetgewing in werking getree het. ’n Verwysing na GM-organismes het die regulasie onwerkbaar gemaak omdat daar geen “organismes” in die produkte teenwoordig is nie. Dit bevat bloot bestanddele of komponente van plantmateriaal wat deur ’n proses van genetiese modifikasie verbou is.

“Die konsultasieproses is opnuut hervat en daar was ’n groot verskeidenheid sieninge en kwessies wat oorweeg moes word,” sê Potwana. Ván die kwessies waaroor steeds kop gekrap word, is ’n drempelwaarde vir die toevallige teenwoordigheid van ’n GM-bestanddeel, óf dit moet geld vir voedsel vir menslike sowel as dierlike gebruik, die koste verbonde aan etiketering en toetse, die moontlikheid dat mense onnodig afgeskrik sal word en of dit as internasionale handelsversperrings gesien sal word.

“Vir ons is die belangrikste uitgangspunt dat die verbruikers die reg het om ingelig te wees en ingeligde besluite te kan neem. Hulle moet kan kies. Dit gaan glad nie oor die goedkeuring of afkeuring van die produkte nie,” sê hy.

Die GM-produkte wat in hierdie stadium kommersieel verbou word, is mielies, sojabone en katoen. Me. Justina Torry, Amerikaanse senior landbou-attaché in Suid-Afrika, sê die uitganspunt in Amerika is dat voedsel wat deur biotegnologie geproduseer is nie verskil van enige ander kos of enigsins ’n groter gesondheidsrisiko inhou nie. Dieselfde benadering ten opsigte van etiketering bestaan dus. Dit is vrywillig, moet waar wees en mag nie misleidend wees nie.

Etiketering word net by produkte verplig as daar ’n gesondheid- of veiligheidsoorweging is soos allergene, wanneer die sameseteling en voedingsinhoud aansienlik verskil óf as spesiale vereistes vir berging en voorbereiding nodig is.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.28
+1.4%
Rand - Pond
22.43
+1.0%
Rand - Euro
19.85
+0.5%
Rand - Aus dollar
12.22
+1.2%
Rand - Jen
0.14
+0.5%
Platinum
981.98
+1.0%
Palladium
1,444.54
+2.7%
Goud
1,967.98
+1.4%
Silwer
22.93
+2.4%
Brent-ruolie
75.32
+2.0%
Top-40
69,757
+1.4%
Alle aandele
75,243
+1.3%
Hulpbronne 10
65,777
+0.2%
Industriële 25
101,692
+1.8%
Finansiële 15
15,282
+1.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Saam dinge aanpak !
Ek is n eerlikke opregte reguit man Hou nie van komplikasies nie Gryp die bul by die horings Hou van rondry en nuwe plekke plaaslik en oorsee besoek !! Positiewe uitkyk op lewe...
Blank
Ek is redelik jonk van gees. Hou van dans en kook. 'N sin vir humor is belangriker as 'n resiesfiets.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot